Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Lantaan - Wikipedia

Lantaan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

57 bariumlantaanserium
-

La

Ac
Algemeen
Naam, Simbool, Getal lantaan, La, 57
Chemiese reeks Lantaniede
Groep, Periode, Blok 3, 6, f
Voorkoms silwerig white
Atoommassa 138.90547(7) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 5d1 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 9, 2
Fisiese Eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 6.162 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 5.94 g/cm³
Smeltpunt 1193 K
(920 °C)
Kookpunt 3737 K
(3464 °C)
Smeltingswarmte 6.20 kJ/mol
Verdampingswarmte 402.1 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 27.11 J/(mol·K)
Dampdruk (extrapolated)
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 2005 2208 2458 2772 3178 3726
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur heksagonaal
Oksidasietoestande 3
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 1.10 (Skaal van Pauling)
Ionisasie energieë
(meer)
1ste: 538.1 kJ/mol
2de: 1067 kJ/mol
3rde: 1850.3 kJ/mol
Atoomradius 195 pm
Kovalente radius 169 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking  ?
Elektriese weerstand (r.t.) (α, poly) 615 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 13.4 W/(m·K)
Termiese uitstetting (r.t.) (α, poly)
12.1 µm/(m·K)

Sjabloon:Elementboks spoedvanklank staafteen20

Young se modulus (α form) 36.6 GPa
Skuifmodulus (α form) 14.3 GPa
Massamodulus (α form) 27.9 GPa
Poissonverhouding (α form) 0.280
Mohs se hardheid 2.5
Vickers hardheid 491 MPa
Brinell hardheid 363 MPa
CAS-registernommer 7439-91-0
Vernaamste isotope
Hoofartikel: [[Isotope van {{{isotopevan}}}]]
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
137La syn 60,000 yrs ε 0.600 137Ba
138La 0.09% 105×109yrs ε 1.737 138Ba
β- 1.044 138Ce
139La 99.91% La is stabiel met 82 neutrone
Verwysings

Lantaan (IFA: /ˈlanθənəm/) is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool La en atoomgetal 57.

Inhoud

[wysig] Merkbare eienskappe

Lantaan is 'n silwerige-wit metalliese element wat aan groep 3 van die periodieke tabel behoort en word baie keer as deel van die lanthanides gesien. Dit word in sommige seldsame aard minerale aangetref, gewoonlik saam met cerium en ander seldsame aardelemente. Lantaan is smeebaar, rekbaar en sag genoeg dat dit met 'n mes gesny kan word. Dit is een van die mees reaktiewe van die seldsame aard metale. Die metaal reageer direk met koolstof, stikstof, boor, selenium, silikon, fosfor, swael elemente, en halogene. Dit oksideer vinnig as dit aan lug blootgestel word. Koue water val lantaan stadig aan, terwyl warm water dit baie vinniger aanval.

[wysig] Toepassings

Gebruike van lantaan:

  • Koolstof beligtingtoepassings, veral deur die filmbedryf vir ateljeebeligting en projeksie.
  • La2O3 verbeter die alkaliweerstand van glas, en word gebruik in die vervaardiging van spesiale optiese glasse, soos:
    • Infrarooi absorberende glas.
    • Kamera en teleskoop lense, as gevolg van die hoë refraksie indeks daarvan en lae dispersie van seldsame aard glasse.
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by staal gevoeg word verbeter die smeebaarheid, weerstand tot impak en rekbaarheid daarvan.
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by yster gevoeg word help om knoetserige gietyster te vorm.
  • Klein hoeveelhede lantaan wat by molibdenum gevoeg word verminder die hardheid van die metaal en die sensitiwiteit daarvan ten opsigte van verandering in temperatuur.
  • Mischmetal, 'n piroforiese allooi wat in aansteker flinte gebruik word bevat ongeveer 25% tot 45% lantaan.
  • Lantaanoksied en die boried word in elektroniese vakuumbuise as warmkatode materiale met sterk emissiwiteit van elektrone gebruik. Kristalle van LaB6 word in hoë helderheid, verlengde lewe, termioniese elektron emissie bronne vir scanning electron microscopes gebruik.
  • in Gas tungsten arc welding electrodes, as 'n plaasvervanger vir radioaktiewe thorium.
  • Hydrogen sponge alloys kan lantaan bevat. Die allooie het die vermoeë om tot 400 keer hulle eie volume waterstofgas in 'n omkeerbare adsorpsie proses op te neem.
  • Petroleum cracking katalisse.
  • Gaslantern mantels.
  • Glas and lapidarie poleer middel.
  • La-Ba ouderdom datering van rotse en ertse.
  • Lantaan carbonate word medies as 'n fosfaatverbinder vir die behandeling van hyperphosphatemia gebruik. Kyk detail onder Biologiese Rol.
  • Lantaan nitraat word hoofsaaklik in spesialiteit glas, waterbehandeling en katalise gebruik.
  • Cerium geaktiveerde Lantaanbromied is die onlangse anorganiese scintillator wat 'n kombinasie van hoë lig opbrengs en die beste energie resolusie bied.

[wysig] Geskiedenis

Lantaan is in 1839 deur die Sweedse chemikus Carl Gustav Mosander ontdek toe hy 'n monster van cerium nitraat gedeeltelik onbind het deur dit te verhit en die resulterende met verdunde nitric acid behandel het. Uit die oplossing wat verkry is het hy 'n nuwe seldsame aard metaal wat hy lantana genoem het geïsoleer. Lantaan is in 1923 na 'n betrklik suiwer vorm verwerk.

Die woord lantaan kom van die Grieks λανθανω [lanthanō] = om verberg te wees.

[wysig] Voorkoms

Alhoewel lantaan tot die chemiese elemente groepering wat as seldsame aardmetale behoort, is dit glad nie seldsaam nie. Lantaan word in betreklik groot hoeveelhede aangetref (32 ppm in die Aardkors).

Monaziet (Ce, La, Th, Nd, Y)PO4, en bastnasite (Ce, La, Y)CO3F, is die belangrikste erste waarin lantaan voorkom in persentasies van 25 tor 38 persent.

[wysig] Isotope

Natuurlik voorkomende lantaan bestaan uit een stabiele (139La) en een radioaktiewe (138La) isotoop, met die stabiele isotoop, 139La, wat die vollopste is (99.91% natuurlike voorkoms). 38 radioisotope is gekarakteriseer waarvan die stabielste 138La met 'n halfleeftyd van 105×109 jaar , en 137La met 'n halfleeftyd van 60 000 jaar is. Al die ander radioaktiewe isotope het halfleeftye van minder as 24 uur en die meeste het halfleeftye van minder as 1 minuut. Die element het ook 3 meta state.

Die isotope van lantaan wissel in atoommassa van 117 u (117La) tot 155 u (155La).


[wysig] Verwysings

[wysig] Eksterne skakels

Commons
Multimedia oor hierdie onderwerp is te vinde op Wikimedia Commons onder die titel:

Sjabloon:Wiktionary

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu