Wikipedia:Lys van sjablone
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hierdie blad lys die sjablone wat gebruik word in die Afrikaanse Wikipedia. Die lys is nie noodwendig volledig nie. Indien daar sjablone is wat nie hier gelys is nie, voeg hulle asseblief by. Voeg ook enige nuwe sjablone wat geskep word by die lys.
Wat om te gebruik | Hoe dit lyk | Waar om dit te gebruik | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
{{1911}} |
Hierdie artikel maak gebruik van feite en teks uit die 1911 Encyclopædia Britannica. Hierdie bron is in die publieke domein. | Onder aan artikels wat gebruik maak van die 1911 Encyclopædia Britannica as bron. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{band-saadjie}} | Onder aan saadjie-bladsye. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Bladsyverwydering}} |
|
Bo aan bladsy wat vir bespreekte verwydering oorweeg word. In die geval van blatante onsin of kru taal, oorweeg om die inhoud ook te verwyder. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{boodskap}} of {{message}} |
Laat gerus 'n nuwe boodskap.
|
Op jou voorblad. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Dubbelsinnig}} |
Onder aan bladsy wat dubbelsinnigheid in artikelname opklaar. Engels: disambig. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{NPOV}} |
Bo aan artikels oor waarvan die neutraliteit betwis word. Dui beswaar aan op besprekingsblad. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{paraf|Gebruiker}} of {{ongetekend|Gebruiker}} | —Die voorafgaande anonieme kommentaar is gelewer deur Gebruiker (Bespreking • Bydraes) . | Agteraan anonieme kommentaar op besprekingsbladsye. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Politieke party inligting}} |
|
Bo aan artikels oor politieke partye. Dit sal vanself regs dryf. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{saadjie}} |
Onder aan saadjie-bladsye. Engels: stub. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{skoonmaak}} |
Boaan bladsye wat heelwat aandag kort vir taal, struktuur, uitleg, ens. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{SuidAfrika-saadjie}} | Onder aan saadjie-bladsye. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Telekom-saadjie}} | Onder aan saadjie-bladsye. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{vertaal}} |
Bo aan artikels wat in 'n ander taal as Afrikaans is en vertaal / verwyder moet word. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Tabel_land}} | Sien Sjabloonbespreking:Tabel_land vir 'n volledige beskrywing van hoe om te gebruik. | Artikels wat oor lande handel. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Persoondata}} | Sien Sjabloonbespreking:Persoondata vir 'n volledige beskrywing van hoe om te gebruik. | Biografiese artikels. | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
{{Tabel_sagteware}} | Sien Sjabloonbespreking:Tabel_sagteware vir 'n volledige beskrywing van hoe om te gebruik. | Artikels wat handel oor spesifieke sagteware, Sjabloonbespreking:Tabel_sagteware vir voorbeelde. |