Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Miskito - Wikipedia

Miskito

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Miskito
Totale bevolking: 150,000-200,000
Belangrike bevolkings  in: Nicaragua, Honduras
Taal: Miskito, Spaans, Miskito Kreool Engels
Geloofsoortuiging: Christendom
Verwante etniese groepe: Garifuna, Marone, Afro-Karibbiërs

Die Miskito is inheemse Amerikaanse mense in Sentraal-Amerika. Hulle gebied strek vanaf Kaap Kameroon, Honduras tot by Rio Grande, Nicaragua. Daar is 'n etniese Miskito taal. Alhoewel daar groepe is wat Miskito kreool Engels, Spaans, Rama en ander tale praat. Die kreool Engels het tot stand gekom deur gereele kontak met die Britte. Baie Miskito is Christene.

Daar is min, indien enige, suiwerbloed Miskito vandag, omdat ontsnapte slawe deur die eeue skuiling by die Miskito gevind het, en so ook onderlangs met mekaar getrou het. Hulle gebied is baie onbereikbaar, en daarom is hulle min geraak deur die Spaanse oorname van die gebied.

Tradisionele Miskito gemeenskappe is hoogs-gestruktureerd, met 'n goed gedefinieerde politieke struktuur. Daar was 'n koning maar hy het nie absolute mag gehad nie. Die mag was verdeel tussen 'n hom, 'n goewerneur, 'n generaal, en teen die 1750's, 'n admiraal. Historiese inligting rakende konings is ietwat obskuur deur die feit dat baie van die konings semi-mitiese figure was, die eerste bevestigde koning, Jeremy I, is eers gedateer in 1687.

Die sisteem het die Miskito mense toegelaat om hulle onafhanklikheid te behou regdeur die Spaanse regering en deur die Federasie van Sentraal-Amerikaanse State. Alhoewel hulle opgeneem is in Honduras in 1894.

As gevolg van Britse ekonomiese belange in Sentraal-Amerika (veral in in Britse Honduras, nou Belize, kon die Miskito gewere en moderne wapens bekom. Britse ondersteuning het ook Nicaragua laat ontstaan, 'n land bedoel vir die Miskito. Gou daarna het gekombineerde Miskito-Zambo plunderaars begin om Spaanse nedersettings in Honduras aan te val, meestal om Miskito-slawe te red voordat hulle verskeep is na Europa, maar meestal om ander Amerindiane gevangene geneem het (Die Miskitos, het hulself vir 'n lang tyd as superieur teenoor ander stamme van die area geag, na wie hulle verwys het as "wild". Daar word deur historici beweer dat die Miskitos 'n Britse identiteit nagestreef het, veral omdat Europese kleredrag gewild was onder die Miskito en die Britte het selfs die Miskito konings genoem) om as slawe te verkoop aan die Britte wat gewerk het in Jamaika. Hulle het ook vroue van ander stamme as slawe aangehou. Hierdie plundertogte het aangehou lank nadat die vyandigheid tussen Brittanje en Spanje beëindig is.

As gevolg van die toelating van poligamie en die groot getalle vroue slawe van die plundertogte, het die Miskito bevolking baie toegeneem.

Spaanse setlaar het eers begin aankom in Miskito gebiede in 1787, maar die Miskito het aangehou om die area to oorheers as gevolg van hulle groot getalle en die ervare weermag. Die Miskito het nog nooit beheer gevoel deur die regering van Nicaragua nie, en baie Miskitos vandag sien hulself nie as Nicaraguane nie.

In die 1970's en 1980's, pogings tot volksmoord deur die kommunistiese Sandinista regering, het die gedwonge hervestiging van 8,500 Miskitos en die verwoesting van soveel as 100 nedersettings ingesluit, en het die Miskitos forseer, saam met die geallieerde Sumu en Rama stamme, om die MISURASTA te vorm, 'n groep van anti-regering guerillas wat geallieerd was met die contras.(Sien Nicaragua Was Ons Tuiste)

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Wapen van die Miskito Nasie
Wapen van die Miskito Nasie

Die Miskito Nasie het as 'n staat totstand gekom rondom 1625. Die eerste dateerde koning was Oldman, die seun van 'n ongenoemde koning van die Miskitos. Eerste kontak met die Britte is gemaak tydens die heerskappy van die vader van Koning Oldman, wat hom na Brittanje gestuur het om 'n oudiënsie met Koning Charles I aan te vra.

Die Miskito Koning en die Britte het 'n formele Verdrag van Vriendskap en Alliansie onderteken in 1740 gevolg deur die aanstelling van 'n inwonende Superintendent in 1749. A protektoraat is ingestel oor die Miskito Nasie.

Die koninkryk van die Miskito het gedien gedurende die Amerikaanse revolusionêre oorloë deur die Spaanse kolonies aan te val, en het verskeie oorwinings behaal aan die sy van die Britte. Maar, met die bereik van vrede in 1783, moes Brittanje beheer oor die kus afstaan. Die Britse ontrekking is voltooi teen die einde van Junie 1787. Ten spyte van die ontrekking, het Brittanje nie-amptelike protektoraat oor die koninkryk volgehou, en het gereeld ingetree om die belange van die Miskito teen Spaanse inmenging te beskerm.

Van die middel van die negentiende eeu en verder, het Britse belange in die gebied afgeneem. Die staat het ophou bestaan in 1894 toe dit beset is deur. Dit is hervestig in Julie van daardie selfde jaar deur die Britte, maar Nicaragua het dit herbeset in Augustus.

[wysig] Regeerders

  • 1625-1687 - Oldman
  • 1687-1718 Jeremy I, Koning van die Miskito Nasie
  • 1718-1729 S.M. (Sy Majesteit) Jeremy II, Koning van die Miskito Nasie
  • 1729-1739 S.M. Peter I, Koning van die Miskito Nasie
  • 1739-1755 S.M. Edward I, Koning van die Miskito Nasie
  • 1755-1776 S.M. George I, Koning van die Miskito Nasie
  • 1776-1801 King George II Frederic, Koning van die Miskito Nasie
  • 1801-1824 S.M. George Frederic Augustus I, Koning van die Miskito Nasie
  • 1824-1842 S.M. Robert Charles Frederic, Koning van die Miskito Nasie
  • 1842-1865 S.M. George Augustus Frederic II, Koning van die Miskito Nasie
  • 1865-1879 S.E. (Sy Eksillensie) William Henry Clarence, Hereditary Chief of Miskito
  • 1879-1888 S.E. George William Albert Hendy, Hereditary Chief of Miskito
  • 1888-1889 S.E. Andrew Hendy, Hereditary Chief of Miskito
  • 1889-1890 S.E. Jonathan Charles Frederick, Hereditary Chief of Miskito
  • 1890-1908 S.E. Robert Henry Clarence, Hereditary Chief of Miskito
  • 1908-1928 Robert Frederick, Heir Apparent to the Miskito Kingdom and Hereditary Chief of the Miskito Nation
  • since 1978 Norton Cuthbert Clarence Heir Apparent to the Miskito Kingdom and Hereditary Chief of the Miskito Nation

[wysig] Sien ook

  • Muskietkus
  • Garifuna
  • La Mosquitia
  • Britse Honduras

[wysig] Eksterne verwysings

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu