MSV Duisburg
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | Meidericher Spielverein 02 e.V. Duisburg |
Bynaam | Zebras |
Opgerig | 1902 |
Stadion | MSV-Arena, Duisburg |
Kapasiteit | 31 000 |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
MSV Duisburg is ‘n Duitse sokkerklub uit die stad Duisburg. Die klub speel sy tuiswedstryde in die MSV-Arena, wat gebou is op die terrein van die gesloopte Wedaustadion, sedert 1926 die Zebras se tuisveld.
Die klub is opgerig as Meidericher Spielverein von 1902 e.V. en was een van die klubs wat aan die eerste Bundesligaseisoen in 1963 deelgeneem het. In hierdie eerste seisoen het die klub tweede geëindig, sy hoogste posisie tot nou toe. Die naam is aan die einde van die 1965/66-seisoen verander na die huidige MSV Duisburg. Die klub het ook al drie keer die eindstryd van die DFB-Pokal gehaal (1966, 1975 en 1998), maar elke slag verloor.
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
2. Bundesliga seisoen 2006/07 | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - Eintracht Braunschweig - FC Carl Zeiss Jena - FC Erzgebirge Aue - MSV Duisburg - SC Rooiwit Essen - SC Freiburg - SpVgg Greuther Fürth - FC Hansa Rostock - 1 FC Kaiserslautern - Karlsruher SC - TuS Koblenz - 1. FC Keulen - Kickers Offenbach - SC Paderborn 07 - SpVgg Unterhaching - SV Wacker Burghausen |
[wysig] Externe link
Sjabloon:Bundesliga