Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Nikolaas II van Rusland - Wikipedia

Nikolaas II van Rusland

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Nikolaas (Nikolaj) Aleksandrovitsj Romanov (Tsarskoje Selo, 6 Mei 1868 – Jekaterinenburg, 16 Julie 1918) was die laaste tsaar van Rusland en die laaste heerser van die Romanov-dinastie (1613-1917). Tydens sy heerskapy beslaan Rusland byna 17 % van die oppervlakte van die wêreld.

Nikolaas II was die seun van tsaar Alexander III en Maria Fjodorovna. Hy was getroud met Alexandra Fjodorovna, dogter van groothertog Lodewyk IV van Hessen en dus ‘n kleindogter van koningin Victoria van Engeland.

Alexander III het nie ‘n hoë dunk gehad van die intellektuele vermoë van sy seun nie en het hom sover moontlik uitgesluit van enige regeringsaktiwiteite. Hy sterf egter op ‘n betreklike jong leeftyd, en die 25 jarige Nikolaas moes hom opvolg sonder om enige bestuurservaring. Nikolaas voel hom verplig om die outokratiese beginsels van sy vader in stand te hou maar het oor ’n veel swakker persoonlikheid as sy vader beskik. Nikolaas was in ’n gelukkige posisie om deur twee bekwame ministers bygestaan te word naamlik; Sergei Witte (Minister van Finansies van 1892-1903) en Pjotr Stolypin (Premier van 1906-1911), wat ’n betekenisvolle bydrae gelewer het om die ekonomiese ontwikkeling van Rusland te bevorder. Nikolaas steun hulle egter nie altyd konsekwent nie, omdat hy van mening was dat dit sal afbreuk doen aan sy outokratiese mag. Maar sonder die teenwoordigheid van ‘n sterk minister, word hy maklik deur bekendes gemanipuleer.

Die enigste seun van Nikolaas en Alexandra, troonopvolger Aleksej, ly aan hemofilie, ‘n oorerflike bloedsiekte waarvoor geen genesing bestaan het nie. Die monnik en sinistere “wonderwerker” Grigori Raspoetin word deur familielede beskou as moontlike geneser van die siekte en bekom gou invloed op veral die tsarina. Die invloed van Raspoetin wek by die invloedryke adel verset en hy word toe ook uiteindelik in Desember 1916 deur ‘n aantal Russies adellikes vermoor.

Nikolaas was ten gunste van die behoud van die vrede in Europa. Hy was één van diegene wat inisiatief geneem vir die hou van die Den Haagse Vredeskonferensie van 1899, wat aanleiding sou gee tot die oprigting van die Internationale Hof van Arbitrasie.

Tydens sy outokratiese regime raak Nikolaas II in twee oorloë gewikkel, beide het rampspoedige gevolge vir Rusland. Die eerste, die Russiese-Japanese Oorlog, word in 1905 die aanleiding van ‘n rewolusie. Die tsaar word hierdeur gedwing om die instelling van ‘n soort parlement, die Doema, te aanvaar.

Die tweede oorlog waarin die tsaar Rusland begeef was die Eerste Wêreldoorlog. Op 24 Februarie 1917, in ‘n tyd van bittere armoede na drie jaar se oorlog, barre oorlogswinters en miljoene slagoffers, begin ‘n spontane volksopstand in Moskou, wat die begin was van die eerste fase van die Russiese rewolusie. Hoewel die tsaristiese orde tot op daardie staduim elke opstand onderdruk het, gebeur dit hierdie keer nie. Inteendeel, sommige soldate fusilleer hul eie offisiere en neem aan die opstand deel. ‘n Week later, op 2 Maart, word Nikolaas II gedwing om afstand te doen van die troon ten gunste van sy broer, Michael II, en word na Jekaterinenburg verban. Op 16 Julie 1918, toe die teen-revolusionêre onder leiding van Koltsjak op die punt staan om Jekaterinenburg te verower, word die hele tsaarfamilie, vader, moeder en vyf kinders, gefusilleer op bevel van die plaaslike Sowjet. Die lyke word grotendeels verbrand en daarna in ‘n park begrawe.

Kort na die ineenstorting van die Sowjetunie kry die Romanovs ‘n vorm van erkenning: in 1998 word die oorskot van Nikolaas II, sy vrou en drie van sy kinders herbegrawe in St Petersburg.

Op 14 Augustus 2000 word Nikolaas, sy vrou en kinders deur die Russiese Ortodokse Kerk tot "heilige martelare" verklaar.

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu