Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/11 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
11 Julie: Vlaamse nasionale feesdag
- 1302 - Vlaandere verslaan Frankryk in die Guldensporenslag.
- 1533 - Koning Henry VIII van England word deur Pous Clement VII uit die kerk geban.
- 1798 - Die VSA Marine Corps word gestig.
- 1804 - VSA staatsman Alexander Hamilton word noodlottig gewond in 'n tweegeveg met Aaron Burr.
- 1811 - Italiaanse wetenskaplike Amedeo Avogadro publiseer sy verhandeling oor die molekulêre inhoud van gasse.
- 1859 - A Tale of Two Cities deur Charles Dickens word uitgegee.
- 1979 – Die Skylabruimtestasie val terug na die aarde en wrakstukke land in Australië en die Indiese Oseaan.