17 Januarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
17 Januarie is die sewentiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 348 dae in die res van die jaar (349 in skrikkeljare).
Sjabloon:JanuarieKalender2007
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- Algemeen
- kuns
- Politiek
- 1840 - Die Republiek van de Rio Grande verklaar onafhanklikheid van Mexico.
- Oorlog
[wysig] Geboortes
- 1706 - Benjamin Franklin, Amerikaanse politikus en wetenskaplike († 1790)
- 1834 - August Weismann, bioloog, grondlegger van erflikheidsleer († 1914)
- 1875 - Johannes Hendricus Jurres, Nederlandse skilder († 1946)
- 1899 - Al Capone, Amerika se bekendste Chicago-gangster († 1947)
- 1922 - Betty White, Amerikaanse aktrise
- 1926 - Aart Geurtsen, Nederlandse politikus († 2005)
- 1927 - Eartha Kitt, Amerikaanse sangeres, danseres en aktrise
- 1931 - James Earl Jones, Amerikaanse akteur
- 1933 - Dalida, sangeres en aktrise († 1987)
- 1942 - Mohammed Ali, Amerikaanse bokser, gebore as Cassius Clay
- 1948 - Davíð Oddsson, Yslandse politikus, se langsdienende minister-president
- 1948 - Mick Taylor, Britse musiekant in onder meer The Rolling Stones
- 1957 - Susanna Hoffs, Amerikaanse sangeres van die groep The Bangles
- 1959 - Willem Gülcher, Nederlandse direkteur van die Publicis Dialog Group
- 1959 - Mario Post, Nederlandse wethouder van die gemeente Menterwolde
- 1960 - Hendrik Jan Kooijman, Nederlandse hokkiespeler
- 1962 - Jim Carrey, Amerikaanse akteur
- 1968 - Stella de Heij, Nederlandse hokkiespeler
- 1969 - DJ Tiësto, Nederlandse DJ
- 1973 - Cuauhtémoc Blanco, Mexicaanse voetbalspeler
- 1979 - Oleg Lisogor, Oekraïense swemmer
[wysig] Sterftes
- 356 - De heilige Antonius van Egypte (105)
- 1654 - Paulus Potter (28), Nederlandse kunsskilder
- 1893 - Rutherford B. Hayes (70), negentiende president van die Verenigde State
- 1962 - Gerrit Achterberg (56), Nederlandse digter
- 1991 - Koning Olav V van Noorweë (88)
- 2004 - Ray Stark (88), Amerikaanse filmprodusent
- 2005 - Virginia Mayo (84), Amerikaanse filmaktrise
- 2005 - Zhao Ziyang (85), Sjinese politieke leier