1 FC Kaiserslautern
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | 1.Fußball-Club e.V. Kaiserslautern |
Bynaam | Die roten Teufel |
Opgerig | 2 Junie 1900 |
Stadion | Fritz Walterstadion, Kaiserslautern |
Kapasiteit | 48 500 |
Voorsitter | |
Afrigter | |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
1. FC Kaiserslautern is ‘n Duitse sokkerklub uit die stad Kaiserslautern. Kaiserslautern speel in die Fritz Walterstadion, vernoem na die aanvoerder van die Duitse nasionale span wat in 1954 die wêreldbeker gewen het.
Kaiserslautern is op 2 Junie 1900 gestig as FC 1900 Kaiserslautern. Die klub was ‘n samesmelting tussen Germania 1896 en Fußballgesellschaft 1899. Die klub was van die begin af ‘n lid van die Bundesliga en is in 1996 die eerste keer gerelegeer, alhoewel die span in daardie jaar die DFB-Pokal (die Duitse uitklopbeker) gewen het.
[wysig] Erelys
- 1951, 1953, 1991, 1998
DFB-Pokal
- 1990, 1996
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
2. Bundesliga seisoen 2006/07 | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - Eintracht Braunschweig - FC Carl Zeiss Jena - FC Erzgebirge Aue - MSV Duisburg - SC Rooiwit Essen - SC Freiburg - SpVgg Greuther Fürth - FC Hansa Rostock - 1 FC Kaiserslautern - Karlsruher SC - TuS Koblenz - 1. FC Keulen - Kickers Offenbach - SC Paderborn 07 - SpVgg Unterhaching - SV Wacker Burghausen |