Kickers Offenbach
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | Offenbacher Fußball-Club Kickers 1901 e.V. |
Bynaam | der OFC |
Opgerig | 27 Mei 1901 |
Stadion | Bieberer Berg, Offenbach |
Kapasiteit | 31 500 |
Kompetisie | Bundesliga 2 |
Kickers Offenbach is ‘n sokkerklub uit die stad Offenbach am Main in Duitsland.
Die klub het die halfeindstryd van die nasionale kampioenskap tydens die Tweede Wêreldoorlog in 1942 bereik, maar is deur die uiteindelike kampioen FC Schalke 04 verslaan. Ook in 1949 word die halfeindronde bereik en in 1950 en 1959 die eindstryd, waar daar egter onderskeidelik teen VfB Stuttgart (met 1-2) en Eintracht Frankfurt (met 3-5) verloor word. Offenbach haal die Bundesliga uiteindelik in 1968. Die grootste prestasie in die klub se geskiedenis is die verowering van die Duitse beker in 1970. Die klub het in die 1983/84-seisoen sy laaste verskyning in die Bundesliga gemaak.
[wysig] Erelys
DFB-Pokal
- 1970
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
2. Bundesliga seisoen 2006/07 | |
FC Augsburg - TSV 1860 München - Eintracht Braunschweig - FC Carl Zeiss Jena - FC Erzgebirge Aue - MSV Duisburg - SC Rooiwit Essen - SC Freiburg - SpVgg Greuther Fürth - FC Hansa Rostock - 1 FC Kaiserslautern - Karlsruher SC - TuS Koblenz - 1. FC Keulen - Kickers Offenbach - SC Paderborn 07 - SpVgg Unterhaching - SV Wacker Burghausen |