29 Mei
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
29 Mei is die 149ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (150ste in skrikkeljare). Daar volg nog 216 dae.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1167 - Slag van Legano, waarin The Lombard League Emperor Frederick I oorwin.
- 1453 - Ottomaanse magte aangevoer deur Sultan Mehmed II Fatih neem Konstantinopel binne na 'n oorwinning wat die einde van die Bisantynse Ryk beteken.
- 1660 - Charles II herstel tot die troon van Engeland
- 1727 - Peter II word tsaar van Rusland
- 1733 - Reg van Kanadese om Indiaanse slawe te besit goedgekeur in Quebec
- 1848 - Wisconsin ingesluit as die dertigste staat van die VSA.
- 1864 - Keiser Maximilian van Mexico arriveer in Mexico vir die eerste keer.
- 1886 - Chemikus John Pemberton begin om Coca-Cola te adverteer (advertensie in die Atlanta Journal).
- 1886 - Putney Brug word geopen in Wes-Londen
- 1903 - Alexander Obrenovic, Koning van Serbië vermoor in Belgrade deur die Black Hand (Crna Ruka) organisasie.
- 1913 - Igor Stravinsky se ballet The Rite of Spring se eerste vertoning in Parys.
- 1914 – Die skip Empress of Ireland sink in die Golf van St. Lawrence; 1 024 mense sterf.
- 1919 – Die waarneming van die verskuiwing van sterposisies gedurende 'n sonsverduistering bevestig Albert Einstein se relatiwiteitsteorie (sien ook Arthur Eddington).
- 1950 - St. Roch, eerste skip om rondom Noord-Amerika te vaar, arriveer in Halifax, Nova Scotia.
- 1953 - Heer Edmund Hillary en Sherpa Tenzing Norgay word die eerste mense wat die piek van Mount Everest bereik.
- 1977 - Janet Guthrie word die eerste vrou om te kwalifiseer vir die Indianapolis 500.
[wysig] Geboortes
- 1594 - Gottfried Heinrich Graf zu Pappenheim, generaal († 1632)
- 1630 - Koning Charles II van Engeland († 1685)
- 1736 - Patrick Henry, Amerikaanse patriot († 1799)
- 1860 - Isaac Albéniz, Spaanse komponis († 1909)
- 1874 - G. K. Chesterton, skrywer († 1936)
- 1880 - Oswald Spengler, filosoof, Decline van die West († 1936)
- 1893 - Max Brand, skrywer, oorlog korespondent († 1944)
- 1894 - Beatrice Lillie, aktrise († 1989)
- 1894 - Josef von Sternberg, skrywer († 1969)
- 1903 - Bob Hope, komediant, akteur († 2003)
- 1906 - T.H. White, outeur († 1964)
- 1914 - Sherpa Tenzing Norgay (sien ook 1953 hierbo) († 1986)
- 1914 - Eduard Pestel, wetenskaplike en inginieur († 1988)
- 1917 - John Fitzgerald Kennedy, 35ste President van die Verenigde State († 1963)
- 1922 - Iannis Xenakis, komponis († 2001)
- 1933 - John Mayall, musikant
- 1940 - Farooq Leghari, voormalige President van Pakistan
- 1944 - Helmut Berger, akteur
- 1946 - Fernando Buesa, Basque politikus († 2000)
- 1948 - Anthony Geary, akteur
- 1953 - Danny Elfman, komponis, musikant ("Oingo Boingo")
- 1958 - Annette Bening, aktrise
- 1959 - Rupert Everett, akteur
- 1961 - Melissa Etheridge, musikant
[wysig] Sterftes
- 1453 - Constantine XI Palaeologus, laaste Byzantine keiser.
- 1814 - Josephine de Beauharnais, Keiserin van Frankryk
- 1892 - Mírzá Husayn-'Alí (Bahaullah, die stigter van die Bahá'í geloof)
- 1903 - Alexander Obrenovic, Koning van Serbië
- 1910 - Mily Balakirev, komponis
- 1911 - William S. Gilbert, dramatis
- 1942 - John Barrymore, akteur (b. 1882)
- 1948 - Dame May Whitty, aktrise
- 1951 - Fanny Brice, sanger, komediant, aktrise
- 1953 - Man Mountain Dean, profesionele stoeier
- 1979 - Mary Pickford, aktrise
- 1982 - Romy Schneider, aktrise
- 1994 - Erich Honecker, voormalige leier van Duitse Demokratiese Republiek, gedurende sy ballingskap in Chile
- 1997 - Jeff Buckley, musikant
- 1998 - Barry M. Goldwater, Arizona Senator
[wysig] Vakansiedae
- Bahá'í: Ascension van Bahá'u'llah
- Engeland: Oak Apple Day