vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Poolligte oor die Bear Lake (Alaska, VSA)
Die aurora (poollig) is 'n verskynsel met 'n baie helder glans wat in die nag naby die pole waargeneem kan word. Om hierdie rede verwys sommige wetenskaplikes daarna as 'n poliese aurora of aurora polaris.