Banjosidae
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Banjosidae | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Banjos banjos is 'n vis in die orde perciformes en die enigste spesie in die genus Banjos en die familie Banjosidae. Banjos kom voor in strandwaters in die westelike Stille Oseaan vanaf Japan tot die Suid-Sjinasee. Dit kan 'n lengte van tot 30 cm bereik.