Bontelsie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bontelsie | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
![]() |
||||||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Binomiale naam | ||||||||||||||
Recurvirostra avosetta | ||||||||||||||
Verspreiding | ||||||||||||||
Die Bontelsie is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Volwasse voëls het wit vere behalwe vir 'n swart hoof en swart vlekke op die vlerke en op die rug. Hulle het lang na bo-gekeerde snawels en lang blouerige bene.
[wysig] Habitat
Die habitat is hoofsaaklik vlak damme, mere en vleie. Hulle broei op oop grond, soms in klein groepies. Die broeisel bestaan normaalweg uit 3 tot 5 eiers.
[wysig] Verspreiding
Die Bontelsie broei in Europe and sentraal-Asië en oorwinter in Afrika en Suid-Asië.
[wysig] Geluid
Die Bontelsie uiter harde kloet-kloet-kloet geluid.
[wysig] Ander name
- Engelse naam: Pied Avocet
- Wetenskaplike naam: Recurvirostra avosetta
[wysig] Gallery
[wysig] Sien ook
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika