New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Brasília - Wikipedia

Brasília

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Brasília

Kaart Wapen
Vlag
 Land Brasilië
 Koördinate 15°47' S, 47°53' W
 Stigting 21 April 1960
 Oppervlak:  
 - Totaal 472,12 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 050-1 200 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 199 062
 - Bevolkingsdigtheid 422/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 333 108
 Tydsone UTC -3
 Burgemeester Maria da Lourdes Abadia
 Amptelike Webwerf brasilia.defgov.br
Die Nasionale Kongresgebou (Congresso Nacional)
Die Nasionale Kongresgebou (Congresso Nacional)

Brasília (die diakritiese teken word in Afrikaans dikwels weggelaat, dus ook Brasilia) is die hoofstad van Brasilië. Die stad lê in die Federale Distrik van Brasilië (Portugees: Distrito Federal do Brasil, amptelike afkorting: D.F.) en strek oor 'n oppervlak van 472,12 vierkante kilometer. Die stadsgebied het sowat 200 000 inwoners (2005), terwyl die metropolitaanse gebied van Brasília met 'n oppervlak van 5 822 vierkante kilometer 'n bevolking van 2,3 miljoen mense het. Die sentrale stadsgebied word omring deur satellietstede en krotbuurte (favelas).

Die Federale Distrik lyk met sy uitgestrekte landbougebiede en 'n lae bevolkingsdigtheid eerder op 'n klein deelstaat. Met die oprigting van die kunsmatige hoofstad Brasília, wat op die sentrale plato van Brasilië lê en dieselfde afstand van die mees noordelike groot stad, Belém, en die mees suidelike, Pôrto Alegre, het, het die Brasiliaanse staatspresident Juscelino Kubitschek in die vyftigerjare van die 20ste eeu 'n ou droom verwesenlik.

Brasília, wat in April 1960 amptelik ingewy is, versinnebeeld die inbesitneming van die Brasiliaanse binneland en is tegelykertyd een van die mees ambisieuse argitektoniese projekte van die 20ste eeu. Brasília is deur die UNESCO later as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

[wysig] Geografie

Brasília maak deel uit van die Federale Distrik van Brasilië, wat deur President Kubitschek binne die grense van die deelstaat Goiás geskep is. Die distrik word in die weste deur die Descoberto- en in die ooste deur die Pretorivier begrens. Die stad lê in die hoogland van die Planalto Central, die sentrale plato van Brasilië met 'n hoogte van sowat 1 000 meter bo seevlak, naby die waterskeiding tussen die Amazonas- en die Rio de la Plata-gebiede.

Brasília lê sowat 1 015 kilometer van São Paulo, 1 130 kilometer van Rio de Janeiro, 2 280 kilometer van Recife, 2 120 kilometer van Belém en 207 kilometer van Goiânia (die hoofstad van die omliggende deelstaat Goiás) af. Brasília vorm saam met die stede en dorpe in sy omgewing in administratiewe opsig 'n selfstandige gebied.

[wysig] Geskiedenis

Rio de Janeiro het sedert 1763 as die administratiewe hoofstad van Brasilië gedien, en die suid-ooste van die land het eeue lank die kerngebied van die land se ekonomiese ontwikkeling gebly. Die Brasiliaanse vryheidsvegter Tiradentes het reeds in die jaar 1789 vir 'n hoofstad in Sentraal-Brasilië gepleit, aangesien die destydse owerhede in die kusgebied min omgegee het vir die belange van die gewone mense. In 1821 het 'n Brasiliaanse afgevaardigde in die Portugese hoofstad Lissabon 'n voorstel vir die oprigting van 'n sentraal geleë hoofstad gemaak, en vanaf 1890 is ondersoeke ingestel om 'n geskikte terrein in die binneland vir die beplande stad te vind. In die volgende jaar is die besluit om die Brasiliaanse hoofstad na die sentrum van die land te verskuif in die Brasiliaanse grondwet vasgeskryf, en in 1893 is 'n gebied van 14 400 vierkante kilometer vir die oprigting van die nuwe hoofstad afgebaken. Die hoeksteen is op 7 September 1922 naby die stad Planaltina gelê.

Maar eers in 1946 het die voorneme om die die hoofstad op te rig gestalte gekry. President Getúlio Vargas het die projek weens ander vraagstukke nie self aangepak nie, sodat die oprigting van Brasília eers gedurende die ampstermyn van sy opvolger, Juscelino Kubitschek, begin het.

Die eerste boumateriaal en gereedskappe is met valskerms in 'n gebied afgewerp, wat aanvanklik net deur 'n aantal inheemse stamme bewoon is. Daarna is die stad vinnig ontwerp en gebou, en naas President Kubitschek was dit veral die bekende Brasiliaanse argitek Oscar Niemeyer en die stadsbeplanner Lúcio Costa, wat 'n belangrike rol by die totstandkoming van die nuwe hoofstad gespeel het.

Die oorspronklike plan van Brasília, die plano piloto
Die oorspronklike plan van Brasília, die plano piloto

Oscar Niemeyer is as die amptelike projekleier benoem en het die openbare geboue ontwerp. Lúcio Costa het die plattegrond van die projek ontwerp, wat op 'n vliegtuig gelyk en derhalwe die naam Plano Piloto gekry het. In argitektoniese opsig is die katedraal en die parlementsgebou as die belangrikste bakens van die nuwe stad beplan.

Brasília is uiteindelik op 21 April 1960, die 168ste verjaardag van die vryheidsvegter Tiradentes, ingewy. Die meerderheid van die politikusse en afgevaardigdes, wat na Brasília moes verhuis, was aanvanklik nie gaande oor die nuwe stad in die wildernis nie en het oor naweke teruggevlieg na Rio de Janeiro.

Die Universiteit van Brasília is op 21 April 1962 geopen. Sowat een maand later, op 31 Mei, is ná tien jaar se boutyd ook die katedraal van Brasília ingewy. Ander belangrike geboue, wat later voltooi is, is die televisietoring (1967), die poskantoor (1977), die stadspark (1978) en die Sentraalbank (1981).

Sedert 1987 word Brasília deur die UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys. Die eerste lyn van die stad se moltreinnetwerk is ná nege jaar se boutyd op 31 Maart 2001 amptelik ingewy.

[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu