Dichistiidae
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dichistiidae | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||
|
||||||||||||
Dichistiidae, vorm deel vorm van die perciformes orde van visse. Daar is slegs twee spesies in die genus:
- Die galjoen (Dichistius capensis): kom voor in kuswater in die suid-ooste van die Atlantiese Oseaan en kan 'n lengte van tot 80 cm bereik.
- Die gestreepte galjoen, (Dichisius multifasciatus): kom voor in die westelike deel van die Indiese Oseaan en kan 'n lengte van tot 35 cm bereik.
[wysig] Bron
FishBase Red. Ranier Froese en Daniel Pauly. Maart 2006.