Dielheim
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Dielheim | |
---|---|
![]() |
![]() |
Land: | ![]() |
Deelstaat: | Baden-Württemberg |
Stigting: | |
Koördinate: | 49° 17' N, 08° 44' O |
Oppervlakte: | 22,67 km² |
Bevolking: | 9027 (2004) |
Bevolkingsdigtheid: | 398 / km² |
Poskode: | 69234; |
Gemente Sleutel: | 08226010; |
Hoogte: | m bo seespieël |
Burgemeester: | Hans-Dieter Weis |
Dielheim is 'n gemeente in die Ryn-Neckar-Omgewing (Rhein-Neckar-Kreis), wat in die staat Baden-Württemberg geleë is.
Inhoud |
[wysig] Statistiek
Die Gemeente bestaan uit vyf oorde: Dielheim, Horrenberg, Balzfeld, Unterhof en Oberhof.
[wysig] Geografie
Dielheim lê aan die westelike rand van Kraichgau en aan die rand van die bo-Ryn-gebied. Die Leimbach stroom wat ontstaan in Balzfeld vloei deur die kern van Dielheim, Horrenberg en Balzfeld van oos na wes. Die naaste groot stede is Wiesloch (4km), Heidelberg (20km) en Sinsheim (15km).