Wiesloch
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wiesloch | |
---|---|
Land: | Duitsland |
Deelstaat: | Baden-Württemberg |
Stigting: | |
Koördinate: | 49° 18' N, 08° 42' O |
Oppervlakte: | 30,26 km² |
Bevolking: | 27 296 (2004) |
Bevolkingsdigtheid: | 859 / km² |
Hoogte: | m bo seespieël |
Burgemeester: | Franz Schaidhammer |
Wiesloch is 'n stad Duitsland, in die noorde van Baden-Württemberg, en is 13 kilometers geleë suid van Heidelberg.
Na Weinheim, Sinsheim en Leimen is dit die vierde-grootste stad in die Ryn-Neckar gebied en vorm die sentrum van die boonste area van Heidelberg met sy buur-dorp Walldorf. Die volgende stede en dorpe val ook in die Wiesloch area; Dielheim, Malsch, Mühlhausen, Rauenberg en Sankt Leon-Rot.
[wysig] Geografie
Wiesloch is geleë aan die voet van Odenwald, gedeeltelik in die Ryn-vallei en gedeeltelik in Kraichgau.
Vyf strome vloei op die grens van Wiesloch: Leimbach, Gauangelbach, Waldangelbach, Ochsenbach en Maisbach.