Eintracht Frankfurt
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Volledige naam | Eintracht Frankfurt |
Bynaam | {{{Bynaam}}} |
Opgerig | 1899 |
Stadion | Commerzbank-Arena, Frankfurt |
Kapasiteit | 52 000 |
Voorsitter | Heribert Bruchhagen |
Afrigter | Friedhelm Funkel |
Kompetisie | Bundesliga |
Eintracht Frankfurt is ‘n Duitse sokkerklub uit Frankfurt am Main in Hessen. Die klub is op 8 Maart 1899 gestig. Tot 1920 was die klub in verskeie samesmeltings met ander Frankfurtse sportverenigings betrokke. Sedert 1925 is die Commerzbank-Arena (vroeër Waldstadion) die tuiste van die klub. Die ondersteuners van Eintracht Frankfurt het die afgelope jare bekend geraak as van die mees fanatiese ondersteuners in Duitsland, wat ongelukkig ook gepaardgaan met sokkerboewery en die klub al duur te staan gekom het met boetes wat opgelê is.
[wysig] Erelys
- 1958/59
DFB-Pokal
- 1974, 1975, 1981, 1988
UEFA-beker
- 1980
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
- Amptelike klubblad
- Abseits Guide to German Soccer
- Eerste amptelike ondersteunerswerf
- Amptelike stadionwebblad
- Eintracht Frankfurt statistiek
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |