Hertha BSC Berlyn
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Hertha BSC Berlyn | |||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Berliner Sport-Club Hertha 1892 e.V. | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Bynaam/me | Die Alte Dame | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Stigting | 1892 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Stadion | Olimpiese stadion, Berlyn | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 74 220 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | Bundesliga | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|

Hertha BSC Berlyn is ‘n Duitse sokkerklub. Op 25 Julie 1892 het die broers Fritz en Max Lindner (16 en 17 jaar oud) ‘n sokkerklub gestig, genaamd BFC Hertha 92. Die naam ‘Hertha’ kom van ‘n stoomboot af. Die boot het blou en wit strepe gehad en dit het dus ook die klubkleure geword.
Van 1926 tot 1931 het Hertha BSC ses keer die eindstryd van die ‘Deutsche Meisterschaft’ bereik en 2 keer die Duitse kampioenspan geword.
As kampioen van Berlyn het Hertha gekwalifiseer om deel te neem aan die nuutgestigte Bundesliga in 1963. Met die bou van die Berlynse Muur het Hertha BSC deur ‘n moeilike tyd gegaan: die klub was naamlik betrokke by die omkoop van spelers en hulle is as gevolg hiervan uit die Bundesliga gerelegeer. Die klub het later baie groot finansiële probleme ontwikkel.
Sedert 1997 speel die klub onafgebroke in die Bundesliga. In 2004 was Hertha BSC vierde in die Bundesliga.
[wysig] Erelys
- 1929/30, 1930/31
Liga-Pokal
- 2001, 2002
[wysig] Onlangse ligaposisionering
|
|
[wysig] Eksterne skakels
Bundesliga seisoen 2006/07 | |
Alemannia Aken - DSC Arminia Bielefeld - Bayer Leverkusen - FC Beiere München - VfL Bochum - BV Borussia Dortmund - VfL Borussia Mönchengladbach - Eintracht Frankfurt - FC Energie Cottbus - Hannover 96 - Hertha BSC Berlyn - Hamburger SV - FSV Mainz 05 - 1 FC Neurenberg - FC Schalke 04 - VfB Stuttgart - SV Werder Bremen - VfL Wolfsburg |