13 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
13 Desember is die 347ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (348ste in skrikkeljare). Daar volg nog 18 dae in die res van die jaar .
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1577 - Sir Francis Drake begin om die wêreld te vaar vanaf Plymouth, Engeland.
- 1642 - Abel Janszoon Tasman bereik Nieu-Seeland.
- 1949 - Die Knesset stem toe dat die hoofstad van Israel na Jerusalem toe verskuif word.
- 1959 - Aartsbiskop Makarios word die eerste president van Ciprus.
- 1974 - Malta word 'n republiek.
- 1981 - Generaal Wojciech Jaruzelski verklaar krygswet in Pole.
- 1996 - Kofi Annan word as die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies verkies.
- 2002 - Die Europese Unie kondig die lidmaatskap van tien nuwe lande aan: Ciprus, Tsjeggië, Estland, Hongarye, Letland, Litaue, Malta, Pole, Slowakië en Slowenië.
- 2003 - Die voormalige president van Irak, Saddam Hoessein word gevange geneem naby aan sy tuisdorp Tikriet.
[wysig] Geboortes
- 1521 - Pous Sixtus V.
- 1533 - Koning Eric XIV van Swede.
- 1553 - Koning Henri IV van Frankryk.
- 1816 - Werner von Siemens, ingenieur, uitvinder en industrialis.
- 1854 - Thomas Watson, pionier van die telefoon.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.