Heidelberg (stad)
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met Heidelberg
'n Aantal stede in die wêreld word Heidelberg genoem.
Inhoud |
[wysig] Duitsland
Heidelberg is 'n stad in Baden-Württemberg, Duitsland.
Heidelberg is geleë langs waar die Neckar rivier in die Ryn vallei invloei en by die Ryn-rivier aansluit in Mannheim.
![]()
Heidelberg: Die Kasteel
|
[wysig] Geografie
Heidelberg is gelee aan die linker oewer van die Neckar-rivier, begrens deur die berg Königstuhl (568 m) en Gaisberg (375 m). Op die regte oewer is die Heiligenberg (445 m). Die Neckar sluit ongeveer 22km wes aan by die Ryn rivier.
[wysig] Geskiedenis
Heidelberg was reeds in 1196 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesentlik langer bewoon: In 1907 is 'n gedeelte van 'n skedel gevind in Mauer in die omgewing van Heidelberg van die sogenaamde Homo heidelbergensis wat as ongeveer 500.000 jare oud geskat word. Op die Heiligenberg, wat noord van die Neckar by die gebied van die stad-deel Neuenheim geleë is, is tekens gevind van bewoners uit die jong steentydperk, die Kelte en die Romeine.
Eksterne verwysings
[wysig] Suid-Afrika
[wysig] Vereenigde State van Amerika
- Heidelberg, Pennsylvania
- Heidelberg, Texas
- Heidelberg, Mississippi
- Heidelberg, Minnesota
[wysig] Australië
- Heidelberg, Victoria
[wysig] Kanada
- Heidelberg, Ontario