Bespreking:Jan Christian Smuts
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Christiaan
Volgens sy Jan Smuts se seun se boek moet "Christiaan" eindelik "Christian" wees na gelang van Jan Smuts se oupa, Jan Christian de Vries. Hoe maak ek 'n regstelling op hierdie skakel om dit te verskuif na die regte spelling. --Lewensywer 21:06, 25 Mrt 2005 (UTC)
- Jy kan dit byvoorbeeld met die "SKUIF"-skakel na die nuwe titel "Jan Christian Smuts" verskuif. Voyageur