Kameelperd
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Kameelperd, Giraffa camelopardalis, is 'n soogdier van die familie Giraffidae.
Die kameelperd se pels het donker vlekke. Na 'n draagtydperk van 14 tot 15 maande, word een kalf gebore.
![]() |
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy kameelperd op WikiWoordeboek |