Kunsmatige taal
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
'n Kunsmatige taal is 'n taal wat nie natuurlik ontwikkel het nie. Hierdie tale is vir 'n spesifieke doelwit geskep.
Daar is twee verskillende tipes:
- Internasionale hulptale - wat spesifiek ten doel het om kommunikasie tussen nasies te verbeter - 'Almal se tweede taal'
- Gekonstrukteerde tale - 'n wyer betekenis.
[wysig] Tale
- Esperanto is die mees bekende kunsmatige taal.
- Ido wat volgens sommige mense se mening 'n verbetering op Esperanto is.
- Novial
- Interlingua
- Lingua Franca Nova