New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ligurië - Wikipedia

Ligurië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

---Sidenote START---
Wapen en vlag
Die Liguriese wapen Die Liguriese vlag
Algemene gegewens
Hoofstad: Genua
Administratiewe verdeling: 4 provinsies
Oppervlak: 5 421 vk km
Bevolking: 1 600 936 (31 Mei 2005)
Bevolkingsdigtheid: 295 inwoners per vk km
Webwerf: www.regione.liguria.it
ISO 3166-2: IT-42
President: Claudio Burlando
Kaart
Die ligging van Ligurië in Italië

Ligurië (Italiaans: Liguria) is 'n kusstreek in Noordwes-Italië en die derde kleinste van die Italiaanse administratiewe gebiede. Sy hoofstad is Genua. Ligurië grens aan Frankryk in die weste, Piëmont in die noorde en Emilia-Romagna en Toskana in die ooste. Die Liguriese See, wat deel uitmaak van die Tirreense See (of noordelike Middellandse See) vorm sy natuurlike suidelike grens.

Ligurië het 'n oppervlakte van 5 421 vierkante kilometer met 'n bevolking van sowat 1,6 miljoen.

[wysig] Geografie

Die setel van die gewestelike regering in Genua
Die setel van die gewestelike regering in Genua

Die huidige gewes Ligurië bestaan in administratiewe opsig uit vier provinsies: Genua, La Spezia, Imperia en Savona.

Die kuslyn van meer as 300 kilometer word verdeel in die Riviera di Ponente (die westelike deel van Genua tot by die Franse grens (wat ook die "Kus van die opgaande son" genoem word) en die Riviera di Levante (die oostelike deel van Genua tot by La Spezia of die "Kus van die ondergaande son").

Die Riviera di Ponente word verder verdeel in die Blommeriviera (Riviera dei Fiori, tussen Ventimiglia en Cervo) en die Palmeriviera (Riviera delle Palme, tussen Cervo en Savona).

Twee bergreekse in die noorde beskerm die gebied teen koue winde: Die Alpe Marittime (Seealpe), wat van Frankryk tot by die grens van Piëmont in Noord-Italië strek), en die Appennino Ligure (die "Liguriese Appenyn", wat soms ook die "Noordelike Appenyn" genoem word en van die noordwestelike omgewing van Genua tot by die noordoostelike omgewing van die Cinque Terre strek).

[wysig] Klimaat

In vergelyking met die halfkontinale klimaat van die Povallei, wat slegs enkele kilometer ten noorde van Ligurië lê, word die Liguriese kusgebied deur 'n milde seeklimaat gekenmerk. Genua het in Januarie 'n gemiddelde temperatuur van 8-10 °C. Slegs in die bergagtige binnelande daal temperature in die winter soms benede die vriespunt. Die somers is warm met gemiddelde temperature van 24-25 °C. Die bergagtige omgewing het 'n orografiese effek op die reënval in die kusgebied, sodat Genua meer as 2 000 mm reën per jaar kry - baie meer as die gemiddelde 500 tot 800 mm in ander Mediterreense streke.

[wysig] Geskiedenis

Ligurië: Cinque Terre - Vernazza
Ligurië: Cinque Terre - Vernazza

Die streek het reeds in die Romeinse Ryk bekend gestaan as Liguria. Die naam is afgelei van die historiese volk van die Liguriërs, wat oorspronklik die Mediterreense kusgebiede tussen die Rhônerivier in die huidige Frankryk en die Arno in Italië bewoon. Met die aankoms van Keltiese setlaars ontwikkel 'n gemengde Liguries-Galliese kultuur.

In die 2de eeu v.C. kom die gebied onder Romeinse heerskappy en sluit in die tydperk van Augustus onder meer die noordelike hellings van die Appenyne en die gebied van die Seealpe tussen Trebia en die Porivier in.

Slegs 'n klein aantal nedersettings is in die bergagtige en beboste gebied gestig. Naas Dertona, die enigste kolonie in die antieke Ligurië, is Alba Pompeia, Augusta Bagiennorum (naby Bene Vagienna), Pollentia (wat vandag deel uitmaak van Bra), Hasta, Aquae Statiellae en Genua die belangrikste stede, terwyl die meerderheid van die Liguriërs in plattelandse dorpe woon.

Die aanvanklike administratiewe verdeling, wat deur Augustus ingevoer is, word eers deur keiser Diocletianus gewysig. Pnder sy heerskappy is die twee Alpeprovinsies ontbind en die waterskeiding as die grenslyn tussen Italië en Gallië vasgelê. Die naam Ligurië verwys in die laat antieke tydperk na 'n gebied wat tot by Milaan strek. In die 6de eeu is Ligurië weer van Milaan geskei en word onder die Langobardiese heerskappy die vyfde Italiaanse provinsie, Alpes Cottiae.

Tydens die middeleeue is die gebied in 'n aantal stadstate opgedeel, waarvan die Republiek van Genua die bekendste is. Teen die laat 14de eeu oorheers Genua die grootse deel van Ligurië, en die gebied kom slegs vir kort tydperke onder Milaanse en Franse heerskappy.

As gevolg van die Franse Rewolusie en Frankryk se uitbreiding na Italië rig Napoléon Bonaparte in 1797 die Liguriese Republiek as 'n Franse satellietstaat op. In 1805 word Ligurië by Frankryk ingelyf. Ná die einde van die Napoleoniese Oorloë word die gebied in 1815 deur die Koninkryk van Sardinië geannekseer, wat in 1861 hernoem is na Koninkryk van Italië.

Vandag staan Ligurië as 'n belangrike toeristebestemming bekend, veral danksy die Italiaanse Riviera. Sy landbou lewer olyfolie en wyn van hoë gehalte.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu