Mei 6
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
- Hierdie artikel behoort versmelt te word met 6 Mei
6 Mei is die 126ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (127ste in skrikkeljare). Daar volg nog 239 dae in die jaar.
Apr - Mei - Jun | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | 31 | |||||
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1527 - Spaanse en Duitse troepe plunder Rome; sommige beskou dit as die einde van die Renaissance.
- 1682 - Louis XIV van Frankryk verskuif sy hof na Versailles.
- 1835 - James Gordon Bennett publiseer die eerste uitgawe van die New York Herald.
- 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Arkansas breek weg van die Unie.
- 1877 - Hoof Crazy Horse van die Oglala Sioux gee oor aan die Verenigde State troepe in Nebraska toe hy besef dat sy mense swak is as gevolg van koue en honger.
- 1889 - Die Eiffeltoring word amptelik geopen vir die publiek by die Universele Eksposie in Parys.
- 1910 - George V word koning van die Verenigde Koninkryk na die dood van sy vader, Edward VII.
- 1937 - Hindenburg ongeluk: Die Duitse zeppelin Hindenburg slaan aan die brand en word verwoes binne ’n minuut terwyl dit probeer dok by Lakehurst, New Jersey. 36 mense sterf.
- 1942 - Tweede Wêreldoorlog: Die laaste Amerikaanse magte in die Filippyne gee oor aan die Japanese.
- 1954 - Roger Bannister word die eerste persoon wat die myl in minder as vier minute hardloop.
- 1994 - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk en Franse President Francois Mitterrand open die Engelse Kanaal-tonnel.
- 2002 - Jean-Pierre Raffarin word Eerste Minister van Frankryk
[wysig] Geboortes
- 1501 - Pous Marcellus II (d. 1555)
- 1574 - Pous Innocent X (d. 1655)
- 1758 - Maximilian Robespierre, oproermaker (d. 1794)
- 1856 - Sigmund Freud, sielkundige, (d. 1939)
- 1856 - Robert Peary, ontdekkingsreisiger (d. 1920)
- 1861 - Rabindranath Tagore, outeur (d. 1941)
- 1868 - Tsaar Nicholas II van Rusland (d. 1918)
- 1868 - Gaston Leroux, skrywer (d. 1927)
- 1871 - Christian Morgenstern, outeur (d. 1914)
- 1880 - Ernst Ludwig Kirchner, skilder (d. 1938)
- 1882 - Crown Prince Wilhelm van Duitsland, opvolger van Keiser Wilhelm II (d. 1951)
- 1895 - Rudolph Valentino, akteur (d. 1926)
- 1902 - Max Ophüls, filmregisseur (d. 1957)
- 1915 - Orson Welles, filmregisseur (d. 1985)
- 1915 - Dieodore H. White, skrywer (d. 1986)
- 1920 - Ross Hunter, filmregisseur (d. 1996)
- 1920 - Kamisese Mara, eerste Eerste Minister van Fiji (d. 2004)
- 1921 - Erich Fried, outeur (d. 1988)
- 1937 - Rubin 'Hurricane' Carter, bokser
- 1945 - Bob Seger, rock musikant
- 1945 - Jimmie Dale Gilmore, musikant
- 1947 - Martha Nussbaum, filosoof
- 1953 - Tony Blair, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
- 1961 - George Clooney, akteur
[wysig] Sterftes
- 680 - Muawiyah I, Umayyad
- 1555 - Pous Marcellus II
- 1902 - Bret Harte, Amerikaanse outeur
- 1910 - Koning Edward VII van die Verenigde Koninkryk
- 1919 - L. Frank Baum, skrywer
- 1992 - Marlene Dietrich, aktrise
- 2002 - Pim Fortuyn, Nederlandse politikus