Mistisisme
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Mistisisme is die geloof in 'n direkte aanraking tussen mens en God, wat sodoende lei tot 'n strewe om die innige vereeniging van die siel met God te verwesenlik.
Verskeie gelowe en godsdienstese omvang sluit in elemente van mistisisme.