Ruimtependeltuig Discovery
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Ruimtependeltuig Discovery (NASA kenteken: OV-103) is 'n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus, 1984, Discovery is die derde operasionele ruimtependeltuig (uitgesluit toets ruimtependeltuig 'Enterprise'). Die ruimtependeltuig is steeds operasioneel vandag, en het beide navorsing sowel as sendings vir monteerwerk aan die Internasionale Ruimtestasie voltooi.
Die naam van hierdie tuig kom van 'n skip wat ontdekkingsreisiger James Cook vergesel het op sy derde en laaste groot vaart.
[wysig] Vlugte
31 vlugte in totaal
Datum | Identifikasie | Beskrywing |
---|---|---|
1984 30 Augustus | STS-41-D | |
1984 8 November | STS-51-A | |
1985 24 Januarie | STS-51-C | |
1985 12 April | STS-51-D | |
1985 17 Junie | STS-51-G | |
1985 27 Augustus | STS-51-I | |
1985 29 September | STS-26 | |
1988 13 Maart | STS-29 | |
1989 22 November | STS-33 | |
1990 24 April | STS-31 | Lansering van Hubble Ruimteteleskoop (HST) |
1990 6 Oktober | STS-41 | Lansering van Ulysses |
1991 28 April | STS-39 | |
1991 12 September | STS-48 | |
1992 22 Januarie | STS-42 | |
1992 2 Desember | STS-53 | |
1993 8 April | STS-56 | |
1993 12 September | STS-51 | |
1994 3 Februarie | STS-60 | |
1994 9 September | STS-64 | |
1995 3 Februarie | STS-63 | |
1995 13 Julie | STS-70 | |
1997 11 Februarie | STS-82 | Diens van Hubble Ruimteteleskoop (HST) |
1997 7 Augustus | STS-85 | |
1998 2 Junie | STS-91 | |
1998 29 Oktober | STS-95 | |
1999 27 Mei | STS-96 | |
1999 19 Desember | STS-103 | Diens van Hubble Ruimteteleskoop (HST) |
2000 11 Oktober | STS-92 | |
2001 8 Maart | STS-102 | |
2001 10 Augustus | STS-105 | |
2005 26 Julie | STS-114 | Aflewering van voorrade by die Internasionale ruimtestasie. Nuwe veiligheidsprosedures. |
[wysig] Sien ook
- Ruimtependeltuig
- Ruimtependeltuig Challenger
- Ruimtependeltuig Enterprise
- Ruimtependeltuig Columbia
- Ruimtependeltuig Atlantis
- Ruimtependeltuig Endeavour
- Ruimtependeltuig Boeran