Sint George en die draak
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
In Christelike mitologie was sint George (c275/281 tot 23 Apr 303) 'n romeinse soldaat van Anatolie (hedendaagse Turkye) wat geikoniseerd is. Sint George is die beskerms sint van Engeland,Kanada, Katalonie, Georgie, Griekeland en Montenegro.
[wysig] Sint George en die draak
Die Storie van Sint George en die draak is afkomstig van oosterlike oorsprong en is hervertel na die kruistogte.
In die volledige westerlike storie het die draak 'n nes gemaak by 'n stroom wat water voorsien aan die stad Cyrene in Libia. Die inwoners moes van tyd tot tyd die draak weglok om water te kry. Om die draak weg te lok het die stads vaders elke dag 'n menslike offer aan die draak gemaak. Hulle het hull slagoffer gekies deur lotte te trek en op eendag het hulle vir die prinses gekies. Skielik verskyn sint George en verslaan die draak en verlos hy die inwoners van hulle smart. Uit dank bekeer al die inwoners na die christendom toe. In die verhaal word die draak as 'n booswillige figuur geindentifiseerd.