Slowaaks
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Slowaaks is 'n lid van die Wes-Slawiese taalgroep. Dit word deur ongeveer 5 miljoen mense, vernaamlik in Slowakye, waar dit die amptelike taal is, gepraat.
Slowaaks word ook in dele van Slawonië, Hongarye, Oekraïne en Serwië gepraat. Daar is ook baie immigrante in onder andere die Verenigde State en Kanada.
Dit is nou verwant aan Tsjeggies en Pools. Slowaaks word in die Latynse Alfabet geskryf. Spore van moderne Slowaaks kan in die 19de eeu bespeur word. Daar is egter ook spore van Oud-Slowaaks in die 11de eeu.
![]() |
Vir woordeboekinligting, sien die bladsy Slowaaks op WikiWoordeboek |
Indo-Europese tale > Satem-tale > Slawiese tale > | ||
Wes-Slawiese tale: | Oos-Slawiese tale: | Suid-Slawiese tale: |
Kasjoebies | Polabies | Pools| | Slowaaks | Sorbies | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Wit-Russies | Bulgaars | Macedonies | Kerkslawies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Serwies) |