VIM
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Grafiese Vim met GTK2 |
|
Ontwikkellaar | Bram Moolenaar en andere |
Beheerstelsel | Amiga, Linux, Mac OS, Windows, OpenVMS, OS/2, Unix |
Genre | Teksredigering |
Lisensie | GPL |
Webwerf | http://www.vim.org/ |
Vim, wat staan vir Vi IMproved (vi-verbeterd) is 'n Oop-bronkode, multiplatform tekswysiger, wat uitgebrei is vanaf vi. Dit was aanvanklik deur Bram Moolenaar in 1991 vrygestel. Sedert die eerste weergawe is baie funksionaliteit tot Vim bygevoeg, waarvan baie te doen het met die wysigning van program bronkode. Vim is vandag een van die mees populêre wysigers vir pogrammeerders en gebruikers van Unix-soortige berdyfstelsels, naas Emacs.