Yamato klas slagskip
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Yamato klas slagskepe van die Japanese Imperiale Vloot was die grootste oorlogskepe van die Tweede Wêreldoorlog en die grootste slagskepe ooit.
Die klas sou oorspronklik uit vier skepe bestaan, maar uiteindelik is slegs twee gebou.
- Yamato
- Musashi
- Shinano (begin as `n slagskip, maar voltooi as `n vliegdekskip)
- Rompnommer 111 (30% voltooi, geskrap sonder toekenning van `n naam)