Alfa Romeo
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Alfa Romeo is 'n Italiaanse motorvoertuig vervaardiger.
Alfa Romeo is deel van Fiat SpA sedert 1986. Die maatskapy was oorspronklik bekend as ALFA, wat die akroniem is vir Anonima Lombarda Fabbrica Automobili (vertaal: Lombardic Voertuig Fabriek, Publieke Maatskapy). (Eerste wapen: [1])
Inhoud |
[wysig] Modelle

Alfa Romeo voertuie volgens era | |
---|---|
1950-1960 | Alfa Romeo 1900 Alfa Romeo AR 51 Die 'Matta' 4-wiel aangedrewe voertuig. |
1960-1970 | Alfa Romeo Giulia - Super 1600 - TI Alfa Romeo TZ |
1970-1985 | Alfa Romeo Montreal (1970–1977) Alfa Romeo Alfasud (1972–1983) |
1985-1995 | Alfa Romeo GTV Alfa Romeo GTV6 |
1995-2000 | Alfa Romeo SZ Alfa Romeo GTV & Spider (1995–huidig) |
2000-2010 | Alfa Romeo GT (2004–huidig) Alfa Romeo 147 - GTA (2001–huidig) |
2010-2020 | Alfa Romeo 189 (2010–huidig) Alfa Romeo 240 |
[wysig] Konsep voertuie
Alfa Romeo 8C (2004)
[wysig] Enjins
- Die Alfa Romeo Twin Cam enjin.
- Die Alfa Romeo TwinSpark enjin.
- Die Boxer Enjin of Plat-4.
[wysig] Eksterne verwysings
- Amptelike Alfa Romeo werf
- Amptelike Australië Alfa Romeo werf
- 'n Liefdes verhaal vir Duetto: [3]
- Ewolusie van die wapen: [4]
- 'n Tipiese A.R. instrumentpaneel: [5] (1750 GTV - 1970s)
- 'n Volledige lys van skakels na die wêreld van Alfa Romeo: [6]
- Die Alfa Romeo internet-ring: [7]
- Die Montreal: [8], [9], [10], [11], [12], [13]
- Die Alfa Wiki [14]
- Kort geskiedenis van die 158/9 GP Motor [15]
- Kategorie van ODP
- Die Alfa Romeo einenaars forum [16]
- 'n Alfa Romeo Werf Alfa-Romeo.com
- Alfa Romeo en ander Italiaanse motors (Wheels Of Italy)
- Alfa Romeo Gallery - Alfa Romeo Beelde