Bokmål
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Bokmål is een van die twee Noorse standaardtale. Soos die ander Noorse standaard, Nynorsk, is dit hoofsaaklik 'n skryftaal. Bokmål staan dig by die Deense skryftaal. Van die twee Noorse standaardtale is Bokmål die oudste en mees gebruikte, veral in oostelike Noorweë.
Sien ook: Geskiedenis van Noors
Indo-Europese tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies | Goties | Vandaals |