Sweeds
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Sweeds is 'n Noord-Germaanse (as deel van Germaans) en Skandinawiese taal. Die taal is nou verband aan Noors en Deens. Dit word merendeels in Swede (1986: 7,825,000 sprekers) en Finland (1997: 296,000 sprekers) gebruik.
[wysig] Verskille tussen Afrikaans en Sweeds
Om 'n idee te gee van hoe Sweeds en Afrikaans verskil sal 'n paar voorbeelde verskaf word:
My naam is Dan Koehl. Ek skryf in Sweeds nou om te wys hoe Afrikaans en Sweeds ooreenstem.
Mitt namn är Dan Koehl. Jag skriver på svenska nu för att visa hur lika afrikaans och svenska är.
Algemene terme wat deur boere gebruik word soos: koei, vark, hond en kat. Daar is melk om te drink en kaas om te eet.
Vanliga ord för en bonde är: Ko, svin (gris), hund, katt. Mjölk att dricka, ost att äta.
- Sweeds: svenska ('swen-ska)
- Swede: Sverige ('swer-je)
- hallo: hej (heej)
- dankie: tack (tak)
- hoe gaan dit?: hur står det till? (huur stoor dêh 'til), hur mår du? (huur moor duu)
- goed: bra (brâh)
- praat jy Nederlands?: talar du nederländska? ('tâh-lar du 'ne-der-len-ska)
- ja: ja (jâh)
- nee: nej (neej)
[wysig] Sien ook
Indo-Europese tale: Germaanse tale | ||
---|---|---|
Noord-Germaanse tale: | ||
Deens | Faroëes | Nynorsk en Bokmål (Noors) | Yslands | Sweeds | ||
Wes-Germaanse tale: | ||
Afrikaans | Duits | Engels | Fries | Jiddisj | Luxemburgs | Nederlands | Nedersaksies | Skots | ||
Oos-Germaanse tale: | ||
Boergondies | Goties | Vandaals |