Europese byvreter
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Europese Byvreter | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomial naam | ||||||||||
Merops apiaster | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Die Europese Byvreter is 'n algemene somer besoeker.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28 lank.
[wysig] Habitat
Bosveld, doringbome en fynbosgebied.
[wysig] Verspreiding
Kom voor in die meeste van Suidelike-Afrika.
[wysig] Geluid
Uiter 'n "prrrup"-geluid.
[wysig] Ander name
- Engels: European Bee-eater
- Wetenskaplike naam: Merops apiaster
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika