Fons de Haas
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Fons de Haas (Amsterdam, 1926 - Brussel, 15 Maart 2007) was 'n Nederlandse joernalis.
Hy het alhaas heeltemal gewerk in Vlaandere. Eers bij uitgewery Dupuis (tydskrife Humo en Mimosa), later bij die Belgiese radio BRT en bij die tydskrif Knack. Hy het hoofsaaklik oor klassieke musiek geskryf.
Fons de Haas is op die ouderdom van 81 oorlede.
[wysig] Publikasies
In die Nederlandse taal:
- Mozart in België. Een wonderkind op reis door de Zuidelijke Nederlanden 1763-1766, saam met Irène Smets, 1990
- Verliefd op Bach, 1999
- Mozart, mijn vriend: flarden uit een boeiend leven, 2006