New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Geskiedenis van Afghanistan - Wikipedia

Geskiedenis van Afghanistan

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

In die afgelope 25 jaar van Afghanistan se geskiedenis was daar min werklik vrede. En net as ’n mens indringend na hierdie onstuimige geskiedenis kyk, kan jy werklik begryp hoe jammerlik die Afgaanse volksiel daardeur besmet is. Dis te sê as ’n mens hoegenaamd van ’n volksiel kan praat in ’n land met sowat twintig etniese groeperings en hoeveel verskillende tale. Die enigste bindende faktor is hul Islamitiese godsdiens. En dit bind hulle steeds nie baie heg nie . . .

Inhoud

[wysig] Geknelde land

Op 11 September 2001 val die kollig op Afghanistan toe vliegtuigkapers die Amerikaanse World Trade Center verpletter het, en die VSA se "stryd teen terrorisme" begin.

Vandag is die naam op elkeen se lippe. Baie mense besef deesdae ook dat ’n kennis van die land se lang en veelbewoë geskiedenis ’n mens noodwendig moet help om die woelinge van die teenswoordige beter te verstaan. Lange eeue van onrus moes immers hul merk op die volksiel laat. Kennelik.

Bygesê, as daar hoegenaamd sprake van iets soos ’n Afgaanse volksiel is. Want die mense hier vorm eintlik ’n verwikkelde mosaïek van sowat twintig etniese groeperings en verskillende taalgroepe. Indo-Europese, Arabiese, Mongoliede en ander invloede het deur die eeue heen almal hul stempels op die land afgedruk.

Die Islamitiese godsdiens is vandag die een bindende faktor, maar die meeste van die etniese groepe het ’n eie taal en kulturele patroon. Hierdie verskillende eiendomlikhede maak dit vir die Afgane moeilik om tot ’n verenigde, moderne nasie te ontwikkel.

[wysig] Die woelige geskiedenis tot die negentiende eeu

Die land se geskiedenis begin reeds ’n stuk of 25 eeue gelede. Die gebied van Afganistan was in die antieke tye belangrik vanweë handelsroetes wat Indië en Sentraal-Asië met mekaar verbind het. Van die sesde eeu vC af is dit in ’n reeks buitelandse ryke geïnkorporeer tot die agttiende eeu nC toe dit as ’n verenigde koninkryk na vore getree het.

Buitelandse heersers oor Afganistan was onder meer die Persiese Achameniërs (sesde eeu vC), die Grieke (vierde eeu vC), die Maurya-dinastie van Indië (vierde eeu vC), die Koesjane (tweede eeu nC), die Sasaniërs van Persië (derde eeu) en die westelike Turke (sesde eeu).

Nadat die Arabiere die streek in die sewende eeu begin oorheers het, is dit deur ’n reeks Moslem-dinastieë regeer en toe deur die Mongool Djengis Khan, wat dit vroeg in die dertiende eeu verower het.

Maar ná 1227, toe Djengis oorlede is, het die gebied in afsonderlike prinsdomme verval. Dié is deur plaaslike opperhoofde regeer. Die prinsdomme is eers aan die einde van die veertiende eeu herenig toe ene Timur ’n groot deel van hulle verower het.

Onder sy opvolgers het Afganistan vrede en vooruitgang beleef en sy hoofstad, Herat, het in ’n sentrum van die Islamitiese kultuur ontwikkel.

Hoewel Afganistan in die sestiende eeu tussen die Mughal-ryk van Indië en die Savafids van Persië verdeel was, het ’n nasionale ontwakening vroeg in die agttiende eeu onder die Afgane begin. In 1747 is ’n Afgaanse koninkryk in die lewe geroep.

In die volgende 25 jaar het sy koning, Ahmad Shah Durrani, die stukke van die Afgaanse grondgebied verenig wat hy van buitelandse heerskappy bevry het.

Maar eendrag was daar, soos vandag nog, steeds nie. In 1819 breek ’n burgeroorlog uit onder stamme wat met mekaar wedywer om die land te regeer. Die oorlog duur tot 1835, toe Dos Muhammad Khan die beheer verkry. Hy neem die titel emir (prins) aan.

[wysig] Negentiende en vroeë twintigste eeu

IN die 1800’s het Brittanje en Rusland fel met mekaar gewedywer om Afganistan te beheer. Rusland wou ’n deurlaat na die Indiese Oseaan hê en het in die rigting van Afganistan begin uitbrei.

Brittanje wou op sy beurt sy ryk in Indië beskerm, wat deur die Russiese uitbreiding bedreig is. Die gevolg was drie Anglo-Afgaanse oorloë, wat eers in Augustus 1919 beëindig is met Brittanje se uitrekking uit Afganistan. Uiteindelik, in 1921, word die land internasionaal as ’n ten volle onafhanklike staat erken.

Amullah Khan, wie se pa (ook ’n emir) in ’n sluipmoord dood is, probeer Afganistan moderniseer en eeue-oue tradisies ongedaan maak. Hy neem ook die titel koning aan, maar word in 1929 deur stam- en goddiensleiers gedwing om te abdikeer.

Sy opvolger, koning Muhammad Nadir Khan, probeer geleidelike hervormings bewerkstellig, maar ook hy word die slagoffer van ’n sluipmoord, in 1933. Sy seun Muhammad Zahir, volg hom as koning op.

[wysig] Magstryde en rebellies: die tweede helfte van die twintigste eeu

IN 1953 neem Muhammad Daoud Khan, die koning se neef en swaer, beheer van die regering oor en maak homself die eerste minister.

Hy staan neutraal in die Koue Oorlog wat tussen Amerika en die Sowjet-unie ontwikkel het, en ontvang gevolglik hulp van altwee hierdie moondhede vir sy land se ontwikkeling. Daar word ’n begin gemaak met besproeiingstelsels, hidroëlektriese aanlegte en die bou van paaie, skole en fabrieke.

Daoud word eweneens in 1963 gedwing om te bedank. In 1964 word ’n grondwet aanvaar wat vir ’n demokratiese regering voorsien maak.

Maar koning Zahir en die wetgewers kan mekaar eenvoudig nie vind oor die hervormingsprogram nie. Boonop stel die mense van Afganistan nog weinig belang in ’n demokratiese regering, laat staan nog om dit te begryp.

In 1973 lei Daoud ’n militêre rebellie wat koning Zahir uit die kussings lig. Militêre leiers neem die beheer oor en verklaar die land tot ’n republiek met Daoud as president en eerste minister.

Dog dan word die rebelle-regering self weer deur ’n rebellie omvergewerp waarin Daoud gedood word. Die nuwe regering word militêr en finansieel deur die Sowjet-unie ondersteun en is ongewild by die volk, wat op hul beurt in opstand kom teen Kommunistiese beleide wat hulle as strydig met die Islamitiese leer beskou. Die nuwe rebelle noem hulself mujaheddin (heilige krygsmanne).

Laat in 1979 en vroeg in 1980 val die Sowjet-unie Afganistan met duisende troepe binne -- vir ’n oorlog wat die Russe nog lelik sou berou. Hul gesofistikeerde oorlogstuig word skoon uitgekanselleer deur die guerrilla-taktieke van die weerstandsbeweging, wat die land en sy terrein ken asof dit ’n deel van hulle is.

’n Dekade later word die Sowjet-unie deur mujaheddin-magte gedwing om hom aan die land te onttrek. Maar vrede bly ’n ontmoontlike droom in Afghanistan. Die gevegte duur voort onder die verskillende mujaheddin-stryders, totdat die fundamentalistiese Taliban dit regkry om die grootste deel van die land te beheer.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu