Indië
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
hello
|noem_naam = भारत गणराज्य
Bhārat Gaṇarājya |volle_naam = Republiek van Indië |algemene_naam = Indië |beeld_vlag = Flag of India.svg |beeld_wapen = Emblem of India.svg |simbool_tipe = Wapen |leuse = "Satyameva Jayate"
Sanskrit: सत्यमेव जयते
/sətjəmeːvə ɟəjəteː/
("Waarheid Alleen Triomfeer") |grootste_stad=Mombai (Bombay) |beeld_kaart = LocationIndia.png |volkslied = "Jana Gana Mana
luister (help·info)"
/ɟənə gəɳə mənə/ |amptelike_tale = Hindi, Engels, en 21 ander tale |hoofstad = New Delhi |latd = 28|latm=34|latNS=N|longd=77|longm=12|longEW=E |regeringsvorm = Federal republic |leiertitels = President
Prime Minister |leiername = APJ Abdul Kalam
Manmohan Singh | largest_city = Mumbai (Bombay) |oppervlak = 3,287,590 |oppervlakmi²= 1,269,346 |oppervlak_rang = 7de |oppervlak_grootte = 1 E12 |persent_water = 9.56 |bevolking_skatting = 1,095,351,995 |bevolking_rang = 2de |bevolking_skatting_jaar = 2006 |bevolking_sensus = 1,027,015,247 |bevolking_sensus_jaar = 2001 |bevolkingsdigtheid = 329 |bevolkingsdigtheidmi² = 852 |bevolkingsdigtheidrang = 19de |BBP_PPP = $3.633 miljard |BBP_PPP_rang = 4de |BBP_PPP_jaar = 2005 |BBP_PPP_per_kapita = $3344 |BBP_PPP_per_kapita_rang = 122de |HDI_year = 2003 |HDI = 0.602 |HDI_rang = 127ste |HDI_kategorie = medium |onafhanklikheidstipe = Onafhanklikheid |onafhanklikheidsgebeure = - Commonwealth
- Republic |onafhanklikheidsdatums = Van die Vereenigde Koninkryk
1947-08-15
1950-01-26 |geldeenheid = Rupee (Rs.) |geldeenheid_kode = INR |land_kode = |tydsone = IST |utc_afwyking = +5:30 |tydsone_somer = not observed |utc_afwyking_DST = +5:30 |internet_domein = .in |skakelkode = 91 |footnotes = |*Sluit senusdata in van , , en }}
Indië is 'n land in Asië op die Indiese subkontinent. Na Sjina het dit van alle lande ter wêreld die meeste inwoners, ongeveer 1 miljard. Indië is 'n reusagtige skiereiland, wat in die ooste en suide grens aan die Indiese Oseaan en in die weste aan die Golf van Bengale. In die noorde grens die land (van wes na oos) aan Pakistan, Sjina (Tibet), Nepal, Bhoetan, Burma en Bangladesh. Ten suidooste van Indië in die Indiese Oseaan lê die eilandstaat Sri Lanka en ten suidweste die Maldive-eilande. Die skiereiland word ook die Indiese subkontinent genoem. Die grootste stad in Indië is Mumbai.
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kazachstan - Kirgizië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldiven - Maleisië - Mongolië - Myanmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |
Kategorieë: Saadjie | Lande | Indië | Skiereiland | Britse Statebond