Glansibis
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Glansibis | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
|
||||||||||
Binomial naam | ||||||||||
Plegadis falcinellus | ||||||||||
Verspreiding | ||||||||||
Die Glansibis is 'n groot (lengte 55-65cm) voël met kenmerkende glans-groen/brons/pers vlerke, rug en stert.
Inhoud |
[wysig] Identifikasie
Kop, nek en lyf bruin van kleur. Vlerke, rug en stert 'n glans- groen, brons en pers.
[wysig] Habitat
Damme, vlei-gebied en moerasagtige areas.
[wysig] Verspreiding
Kom voor in die oostelike suidelike Afrika.
[wysig] Geluid
kok kok kok .
[wysig] Ander name
- Engels: Glossy Ibis
- Duits: Brauner Sichler
- Wetenskaplike naam: Plegadis falcinellus
[wysig] Suid-Afrikaanse voëls
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Newman se Voëls van Suider-Afrika
[wysig] Bronne
- Roberts' Birds of Southern Africa, Sesde uitgawe, ISBN 0620175834