Henry Ford
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Henry Ford (30 Julie, 1863 – 7 April, 1947) was die stigter van die Ford Motormaatskappy. Hy was een van die eerste wat die voervoerband vervaardiging van motors aangewend het.
Hy is was een van die twee of drie bekendste en rykste mense in die wêreld. Hy het amper al sy rykdom agtergelaat aan die Ford Stigting (Ford Foundation), alhoewel sy familie permanente beheer oor die maatskapy het.