Wikipedia:Interessante brokkies/69
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
... dat regeringstroepe in Grenoble in Frankryk op aan die vooraand van die Franse Rewolusie met dakteëls bestook is? Dit het in 1788 in die sogenaamde "Dae van die Dakteëls" plaasgevind.