Landhoofde en baaie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Landhoof is 'n strook land wat aan drie kante deur water omring is. 'n Baai of golf is die teenoorgestelde: 'n strook water wat deur land aan drie kante omring is. Groot landhoofde kan ook as skiereilande bekend staan, en lang, nou en hoë landhoofde as uitsteeksels of punte. Wanneer landhoofde die seestrome dramaties affekteer word hulle gereeld kape genoem.
[wysig] 'n Paar bekende landhoofde
- Afrika
- Kaap Agulhas in Suid-Afrika
- Kaap die Goeie Hoop in Suid-Afrika
[wysig] 'n Paar bekende baaie
- Asië
- Golf van Bengale, naby Bengale (Indië/Bangladesj)
- Manilabaai op Luzoneiland in die Filippyne
- Persiese Golf tussen Saudi Arabië, Kuweit, Irak en Iran
- Rooi See
'n Paar golwe wat eintlik strate is:
- Golf van Oman
- Golf van Aden
[wysig] Eksterne skakels
- GeoResources diagramme van landhoof- en baaivorming