New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Neuf-Brisach - Wikipedia

Neuf-Brisach

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

'n Lugfoto van Neuf-Brisach
'n Lugfoto van Neuf-Brisach

Neuf-Brisach (Duits: Neubreisach) is 'n dorp met 2 100 inwoners in die gelyknamige kanton van die département Haut-Rhin in Frankryk. Neuf-Brisach lê naby die Rynoewer en die stad Colmar, teenoor die Duitse stad Breisach. Die dorp is deur die beroemde Franse vestingsargitek Sébastien Le Prestre de Vauban opgerig en het, danksy sy ligging in 'n vlakte, die ideale vorm van 'n versterkte stad uit die Barok-styltydperk. Dit is een van Vauban se meesterwerke. Neuf-Brisach is net een voorbeeld van versterkte dorpe en stede, wat onder die heerskappy van die Sonkoning Lodewyk XIV van Frankryk langs die grense aangelê is.

Neuf-Brisach is volgens die militêre Barok-boustyl in 'n roosterpatroon gebou, met 'n paradegrond in die sentrum van die dorp, wat daarnaas ook oor kwartiere vir soldate en offisiere, militêre geriewe, 'n kerk, huise vir die burgerlike bevolking en 'n vestingwal met mure, 'n reeks loopgrawe en torings ringsom beskik het.

Inhoud

[wysig] Geskiedenis

Die plattegrond van Neuf-Brisach
Die plattegrond van Neuf-Brisach

Nadat die versterkte "Oud"-Breisach net soos Elsas in die 17de eeu by Frankryk ingelyf is, het dit as gevolg van die vredesluiting van Ryswyk in 1697 weer onder Oostenrykse heerskappy gekom. Frankryk het dus 'n nuwe versterking teen die Ryn benodig, en Lodewyk XIV gee aan Vauban die opdrag om in Neuf- Brisach 'n vesting teenoor die Oostenrykse Breisach op te rig.

Neuf-Brisach word as een van Vauban se meesterwerke beskou
Neuf-Brisach word as een van Vauban se meesterwerke beskou

Die vesting, wat in die tydperk tussen 1699 en 1703 opgerig is, het destyds as die grootste militêre versterking in die Barok-boustyl bekend gestaan. Die dorp se kerk is eers in 1736 bygevoeg, en die raadsaal in 1758, nadat 'n provisionele ouer gebou afgebreek is.

Die vesting van Neuf-Brisach weerstaan 'n Oostenrykse aanval in die jaar 1743. Die Duitsers beleër Neuf-Brisach, wat destyds sowat 5 500 soldate gehuisves het, tydens die Frans-Pruisiese Oorlog in 1870. Die dorp is uiteindelik ingeneem en verwoes. Ná sy heroprigting speel dit geen belangrike rol meer in die militêre geskiedenis nie. Alhoewel later 'n bres vir 'n spoorweglyn in die vestingwal geslaan is, belemmer die militêre geriewe die ekonomiese ontwikkeling van die dorp. Neuf-Brisach is tans die hoofdorp van 'n kanton met sowat 15 000 inwoners, tog lê die sterkste ekonomiese groeipunte in ander dorpe soos Biesheim en Volgelsheim. Ná die ontbinding van die plaaslike garnisoen in 1992 het Neuf-Brisach 'n woonstad vir pendelaars geword, wat in die nabygeleë Colmar en in Breisgau werk. Neuf-Brisach en die Duitse Breisach teen die Ryn se regteroewer word sedert die jaar 1961 deur 'n brug met mekaar verbind.

[wysig] Militêre argitektuur

'n Lugfoto van Neuf-Brisach se versterkings
'n Lugfoto van Neuf-Brisach se versterkings

Die dorp se plattegrond is volgens militêre en geometriese beginsels beplan. Elke punt van die vesting is deur tenminste een geskut bestryk, en die stervormige bolwerke, wat in ooreenkoms met hierdie militêe vereiste gebou is, het aan Neuf-Brisach die kenmerkende uitleg van 'n aghoek gegee. In elke hoek is 'n wagtoring opgerig.

Moderne vestings soos Neuf-Brisach is in teenstelling met die Middeleeuse burge, wat meestal op ontoeganklike bergspitse ontstaan het, langs die invalsweë opgerig. Die vyandelike troepe se infanterie was in staat om 'n sekere afstand van die vesting te handhaaf - maar nie sy tros nie: 'n Swaar kanon het immers sowat twee ton geweeg. 'n Battery van tien 24-pond-kanonne het per dag koeëls met 'n totale gewig van twaalf ton en ses ton kruit afgeskiet. Hierdie swaar krygstuig kon net op rybare hoofpaaie vervoer word.

[wysig] Besienswaardighede

Naas die versterkings en die historiese argitektuur van die dorp is daar 'n plaaslike museum in die Belfort-poort, wat aan die militêre argitek Vauban en die dorp se argitektuur gewy is.

[wysig] Eksterne skakels

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu