Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Web Analytics
Cookie Policy Terms and Conditions Straat van Gibraltar - Wikipedia

Straat van Gibraltar

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die Straat van Gibraltar soos uit die ruimte gesien.
Die Straat van Gibraltar soos uit die ruimte gesien.
Reliëfvoorstelling van NASA
Reliëfvoorstelling van NASA

Die Straat van Gibraltar (Arabies: جبل طارق, Spaans: Estrecho de Gibraltar) is die seestraat wat die Atlantiese Oseaan met die Middellandse See verbind. In Engelse word dit algemeens bekend in die meervoud vorm : the Straits of Gibraltar, of 'n kort vorm: Strog (STRait Of Gibraltar) soos dit welbekend is in vloot kringe.

Inhoud

[wysig] Etimologie

Die naam kom van die Arabiese naam "Jebel Tariq" wat Tariq se berg beteken. Dit verwys na die Berber Moslem generaal Tariq ibn-Ziyad wat die Iberiese skiereiland in 711 verower het.

[wysig] Grense en Ligging

Aan die noordelike kant is Spanje en Gibraltar, aan die suide Marokko en Ceuta ('n Spaanse eksklave in Noord-Afrika). Die grense daarvan was in die antieke tyd bekend as die Pilare van Hercules. Daar is 'n paar klein eilande, soos die bestrede Isla Perejil, waarop Spanje en Marokko aanspraak maak.

Die Straat van Gibraltar het 'n baie strategiese ligging. Skepe wat van die Atlantiese oseaan na die Middellandse See en omgekeer gaan, vaar deur die seestraat waaroor die Rots van Gibraltar uitkyk. Verder reise baie mense wat van Europa na Afrika en omgekeerd reis oor die seestraat. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Britte,die straat van 'n nabygeleë basis beheer. Duitse duikbote wat die Middellandse See binnegegaan het was effektiewelik vasgekeer, omdat hulle nie op die oppervlak kon uitkom nie en die ondersese strome te sterk was om onderwater uit te gaan.

[wysig] Logistiek

Die diepte van die seestraat is ongeveer 300 m. Op die nouste punt is dit omtrent 14 km wyd.

[wysig] Tonnel

Die Spaanse en Marokkaanse regering ondersoek die moontlikheid van 'n tonnel onder deur die seestraat, soortgelyk aan die Channeltonnel tussen Engeland en Frankryk oor die afgelope aantal jare. Die tonnelideë is egter verwerp aangesien dit onmoontlik sou wees om motoruitlaatgasse uit 'n tonnel van omtrent 14 km lank te kry. 'n Nuwe drie-jaar studie vir 'n spoorweg tonnel is in 2003 aangekondig.

[wysig] Brug

Verder het 'n groep Amerikaanse en Britse ingenieurs ook die moontlikheid ondersoek om 'n brug oor die seestraat te bou. So 'n brug sou 'n kombinasie van hang-stut ontwerp wees en sou enige bestaande brug in terme van hoogte (meer as 900 m) en lengte (15 km) verdwerg. Die 1979 wetenskapfiksieroman The Fountains of Paradise deur Arthur C. Clarke het met so 'n brug gespog.

[wysig] Southeid

Die byna landingeslote Middellandse See het 'n verdampingstempo hoër as die gekombineerde invloei van die riviere wat daarin uitmond. Die sill van die Straat van Gibraltar tree op om die meng van water tussen die koue, minder sout Atlantiese Oseaan en die warm Middellandse See water, wat soveel souter is dat dit onder die konstant invloeiende Atlantiese water sink en 'n hoogs sout (thermohaline, beide warm en sout) bodem water, genaamd die Middellandse See uitvloei vorm; dit vloei uit en af teen die kontinentale helling, verloor southeid, totdat dit 'n ekwilibrium bereik by 'n diepte van omtrent 1000 m. Die Middellandse See water kan vir duisende kilometers gevolg word voor dit sy identiteit verloor.

[wysig] Antieke geskiedenis

Omtrent 6 miljoen jaar gelede, het die seestraat toe geraak en daarmee die Middellandse See in 'n reause soutmeer verander wat op die ou einde opgedroog het in wat bekend staan as die Messinian Southeid Krisis.

[wysig] Eksterne Skakels

Oor die tonnelplanne:

Static Wikipedia 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu