16 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
16 Desember is die 350ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (351ste in skrikkeljare). Daar volg nog 15 dae in die res van die jaar .
Nov - Desember - Jan | ||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
2004 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1773 - Die Boston Teeparty vind plaas.
- 1838 - Die Boere verslaan Zoeloemagte in die Slag van Bloedrivier, en word vir meer as 'n honderd en vyftig jaar daarna in Suid-Afrika as Geloftedag gevier.
- 1850 - Die eerste vier skepe arriveer in Lyttelton en Christchurch, in Nieu-Seeland word gestig.
- 1910 - Henri Coanda voer die eerste kort vlug in 'n vliegtuig met 'n straalenjin uit.
- 1991 - Die Verenigde Nasies keer 'n vroeëre bevinding om dat Zionisme rassisme is.
- 1998 - Amerikaanse en Britse magte begin Irak met bomme te bestook nadat Irak VN-wapeninspekteurs se werk belemmer het.
- 1999 - Duisende sterf in modderstortings in Venezuela.
- 2000 - NASA kondig aan dat Ganymedes, 'n maan van Jupiter, 'n oseaan het onder sy ysige oppervlakte.
[wysig] Geboortes
- 1485 - Katharina van Aragon, Koningin van Engeland († 1536).
- 1770 - Ludwig van Beethoven, komponis († 1827).
- 1775 - Jane Austen, skrywer († 1817).
- 1901 - Margaret Mead, antropoloog († 1978).
- 1917 - Sir Arthur C. Clarke, wetenskapsfiksieskrywer.
- 1928 - Philip K. Dick, wetenskapsfiksieskrywer († 1982)
- 1946 - Benny Andersson, Sweedse sanger, liedjieskrywer, en lid van ABBA.
[wysig] Sterftes
- 1859 - Wilhelm Grimm, feëverhaalverteller (Gebore 1786).
- 1916 - Grigori Rasputin, Russiese monnik (Gebore 1869).
- 1921 - Camille Saint-Saëns, komponis (Gebore 1835).
- 1965 - W. Somerset Maugham, skrywer (Gebore 1874).
- 1980 - Harland Sanders, entrepreneur en stigter van Kentucky Fried Chicken) (Gebore 1890).
[wysig] Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
- Nasionale Dag in Bahrein.
- Oorwinningsdag in Bangladesh.
- Onafhanklikheidsdag in Kazakhstan.
- Stigtingsdag in Nepal.
- Versoeningsdag in Suid-Afrika.
Vertaal vanaf die Engelse Wikipedia.