21 Oktober
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1805 – Napoleontiese Oorloë: Lord Nelson lei die Britse vloot tot 'n oorwinning in die Slag van Trafalgar en verslaan Pierre-Charles Villeneuve en sy gekombineerde Frans en Spaanse vloot.
- 1854 - Florence Nightingale en 38 verpleegsters word na die Krimoorlog gestuur.
- 1944 – Tweede Wêreldoorlog: HMAS Australia word getref in die eerste kamikaze-aanval deur Japan.
- 1945 - Argentynse militêre offisier en politikus Juan Domingo Perón trou met die gewilde aktrise Evita
- 1952 - Jomo Kenyatta word in hegtenis geneem na die verklaring van 'n noodtoestand in die Britse kolonie, Kenia, as deel van die toeslaan op die Mau Mau-rebellebeweging.
- 1996 Die VN berig dat meer as 200 000 Hutu vlugtelinge na die heuwels gevlug het om die konflik tussen die weermag van Zaïre en Tutsi-guerillas te ontsnap.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Oorsese Sjineesdag in die Republiek van Sjina (Taiwan)
10-19 | 10-20 | 10-21 | 10-22 | 10-23 |