Guppy
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Guppy | ||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||||||
|
||||||||||||||
Die guppy (Poecilia reticulata) is een van die mees gewilde akwariumvisspesies ter wêreld. Die guppy is 'n lid van die Poeciidaefamilie. Soos al die ander lede van die familie word hulle lewendig gebore (die eiers broei uit binne die wyfie). Wyfies kan tot 4 sentimeter lank word en mannetjies tot 3 sentimeter lank. Hulle is ook bekend as vinnige broeiers. Die draagtydperk is 22 tot 26 dae.
Robert John Lechmere Guppy het guppies vir die eerste keer in Trinidad in 1866 ontdek.
Kategorieë: Vis | Saadjie