New Immissions/Updates:
boundless - educate - edutalab - empatico - es-ebooks - es16 - fr16 - fsfiles - hesperian - solidaria - wikipediaforschools
- wikipediaforschoolses - wikipediaforschoolsfr - wikipediaforschoolspt - worldmap -

See also: Liber Liber - Libro Parlato - Liber Musica  - Manuzio -  Liber Liber ISO Files - Alphabetical Order - Multivolume ZIP Complete Archive - PDF Files - OGG Music Files -

PROJECT GUTENBERG HTML: Volume I - Volume II - Volume III - Volume IV - Volume V - Volume VI - Volume VII - Volume VIII - Volume IX

Ascolta ""Volevo solo fare un audiolibro"" su Spreaker.
CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Kernwapen - Wikipedia

Kernwapen

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Die wolk van die atoombom wat op 9 Augustus, 1945, op Nagasaki laat val is
Die wolk van die atoombom wat op 9 Augustus, 1945, op Nagasaki laat val is
Nevada, 7 Augustus 1957. 'n Vryvlieënde lugskip word tydens 'n kerntoetsing deur die skokgolf ten gronde gestuur. Die lugskip was onbeman en meer as 8 km vanaf die impaksgebied.
Nevada, 7 Augustus 1957. 'n Vryvlieënde lugskip word tydens 'n kerntoetsing deur die skokgolf ten gronde gestuur. Die lugskip was onbeman en meer as 8 km vanaf die impaksgebied.

'n Kernwapen is 'n wapen wat sy vernietigende krag kry van kernreaksies verkry deur die splitsing of samesmelting van atome (kernfusie). Die gevolg is dat selfs 'n klein kernwapen wat 'n klein aantal energie afgee steeds merkwaardig sterker is as die grootste konvensionele plofstowwe en 'n enkele wapen is daartoe in staat om 'n hele stad te vernietig.

In die geskiedenis van oorlogvoering is kernwapens nog net twee keer gebruik, tydens die laaste dae van die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste gebeurtenis het op die oggend van 6 Augustus, 1945, plaasgevind, toe die Verenigde State 'n uraniumbom, met die kodenaam Little Boy, op die Japanese stad Hiroshima laat val het. Die tweede gebeurtenis was drie dae later toe die Verenigde State 'n plutoniumbom, met die kodenaam Fat Man op die stad Nagasaki laat val het. Die resultaat van die gebruik van hierdie wapens was die onmiddelike dood van ongeveer 100,000 to 200,000 mense (en selfs meer mettertyd). Die destydse gebruik van die wapens was en is nog steeds 'n kontroversiële kwessie - kritici die wêreld oor beweer dat dit onnodige massamoorde was, terwyl ander glo dat hulle die uiteindelike dodetal aan beide kante verminder het deur 'n vroegtydige einde aan die oorlog te bring.

Sedert die Hiroshima- en Nagasaki-aanvalle was kernwapens op al meer as tweeduisend geleenthede gedetoneer ter demonstrasie- en toetsdoeleindes. Die enigste lande bekend vir die detonering van sulke wapens is (in kronologiese volgorde): die Verenigde State van Amerika, die Sowjetunie, die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Volksrepubliek van Sjina, Indië, Pakistan en Noord-Korea.

Verskeie ander lande mag wel kernwapens besit en dit nooit erken het nie, of hulle beweerde besitting was nog nooit suksesvol gekontroleer nie. Israel, byvoorbeeld, het moderne afleweringsvliegtuie en blyk 'n uitgebreide kernprogram met honderde vuurpylpunte te hê, alhoewel die land 'n offisiële polis van "dubbelsinnigheid" volhou aangaande sy besit van kernwapens. Volgens somminge beramings besit die land so veel as 200 kernwapenkoppe. Iran word tans deur die Verenigde Nasies beskuldig dat dit probeer om kernmoontlikhede te ontwikkel, maar Iran se regering beweer dat die erkende kernaktiwiteite, soos uraniumverryking, vir vreedsame doeleindes is. Suid-Afrika het ook in die geheim 'n klein kernarsenaal opgebou, maar het dit in die vroeë 1990's ontbind.

Behalwe vir hulle gebruik as wapens, word kernplofstowwe ook getoets en gebruik vir verskeie nie-militêre doeleindes. Sintetiese elemente soos Einsteinium, wat deur kernfusie geskep word, was tydens die nasleep van die eerste toets van 'n waterstofbom ontdek.

Static Wikipedia (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -

Static Wikipedia 2007 (no images)

Static Wikipedia 2006 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu

Static Wikipedia February 2008 (no images)

aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu