Nederalemanniese Duits
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Nederalemannies is 'n tak van die Alemanniese dialekte en behoort tot die Duitse taal, al is onderlinge verstaanbaarheid met Standaardduits en ander nie-Alemanniese Duitse dialekte baie beperk. Dit kom Noord van die k/ch isoglos voor wat dit van Hoogalemannies skei.
Inhoud |
[wysig] Indeling
Nederalemannies word verdeel in twee subgroepe Bodensee-Alemannies' (Duits: Bodenseealemannisch) en Oberrhein-Alemannies (Duits: Oberrheinalemannisch):
[wysig] Bodenseealemannies
- Allgäuerisch (südlich)
- Baar-Alemannies
- Suidd-Württembergies
- Vorarlbergies
[wysig] Oberrheinalemannisch
- Baselduits
- Elsasser Duits (Mittelelsässisch)
- Badisch (noord van die Markgräflerlandes)
- Freiburgisch (Freiburg im Breisgau, noordelik)
- Iffezheimisch
- Rastättisch
- Ortenauisch
- Met oorsprong uit Kaiserstuhl:
[wysig] Eienskappe
Die eienskap wat Nederalemannies van Hoogalemannies skei is die behoud van die Duitse /k/, in byvoorbeeld kalt 'koud' teenoor Hoogalemanniese chalt.
Die eienskap wat Nederalemannies van Swabies onderskei, is die behoud van die Middel-Hoogduitse monoftonge, byvoorbeeld Huus 'hois' teenoor Swabies Hous of Ziit 'tyd' teenoor. Swabies Zejt.